Robinson Regstreeks: Skelmstreke

  • 0

Robinson Regstreeks, Sondagaand 17 Julie 2011
19:30–20:00 op KykNET

Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30.

Suid-Afrikaners is sat van misdaad. Dikwels is daar ook nog die frustrasie dat jou naaste polisiekantoor óf toegegooi is met werk óf nie die vermoë het om sake doeltreffend te ondersoek en skelms vas te trek nie.

Ons praat met gewone mense wat met sosiale netwerke en eie vernuf diewe vasgetrek het. 

Sluit by ons aan.

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

Top