Robinson Regstreeks Sondagaand 4 Desember
19:30–20:00 op KykNet
Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30
’n Indiepte onderhoud met die deurwinterde aktivis Rhoda Kadalie.
Sy praat vreesloos oor die huidige politieke landskap in Suid-Afrika en haar visie vir die toekoms. Sy spreek haar sonder voorbehoud uit oor korrupsie en politieke wanbestuur.
Sluit by ons aan.

