Robinson Regstreeks: Korrupsie

  • 0



Robinson Regstreeks 
Sondagaand 5 Februarie
19:30–20:00 op KykNet

Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19.:30

Die korrupsiewaghond gaan klas-aksies onderneem en siviele eise instel teen korrupte staatsamptenare en tenderpreneurs om die miljarde rande terug te kry wat hulle uit die staatskas plunder.

Daar word geraam dat die staat R30 miljard per jaar deur korrupsie verloor.

Sluit by ons aan.

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top