Stories van hoop

  • 0



Robinson Regstreeks 
Sondagaand 8 April
19:30 – 20:00 op KykNet

Vanaand bring ons twee inspirerende stories van hoop. In beide gevalle was daar medies min hoop, tog het twee spesialiste besluit  om ’n kans te waag en kinders se lewens te red.

Sluit by ons aan.

   

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top