Robinson Regstreeks: Episode 100

  • 0



Robinson Regstreeks 
Sondagaand 4 Maart
19:30 – 20:00 op KykNet

Vir die 100ste uitsending maak ons die uitslag bekend van watter die program die gewildste was onder ons kykers.

Freek gesels ook met die bekende, beminde, dikwels berugte, omstrede diplomaat en politieke kommentator, Evita Bezuidenhout. Sy gee so ’n skuins kyk na deesdae se politieke woelinge, ekonomiese dilemmas en openbare moleste.

Sluit by ons aan.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top