Robinson Regstreeks Sondagaand 25 Maart
19:30 – 20:00 op KykNet
’n Eksklusiewe onderhoud met die Minster van Finansies, Pravin Gordhan, oor belangrike kwessies wat belastingbetalers raak. Ons praat oor die ekonomiese toekoms van die land, nasionalisering, die petrolprys, tolpaaie, staatstoelae en ekonomiese groei.
Sluit by ons aan.

