Robinson Regstreeks: Bekendes oor SA

  • 0



Robinson Regstreeks 
Sondagaand 11 Desember
19:30–20:00op KykNet

Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30

Baie mense het ’n moeilike jaar gehad en is bekommerd oor landspolitiek.

Ons vra ’n paar bekendes oor wat hulle opgewonde maak en wat hulle trots maak om ’n Suid-Afrikaner te wees. Wat sou hulle graag wou verander?

Sluit by ons aan.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top