Skryfkompetisies
Vrouedag-skryfkompetisie: Die nagwaak
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Elizabeth Hentschel: "Ons het Villiers toe gery, die rivier oorgesteek. Die plaas was verlate en verwaarloos, die huis toegegroei, onbereikbaar."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Spesiale vrou
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Adele Reynders: "Jare later bring Facebook Elsabé terug in my lewe. Sy en ongeveer ’n miljoen optelkatte woon in ’n huis by Vanderkloofdam."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Faeeza Skaarnek: "Dalk het sy dit geweet, iets moes in haar hart opgekom het, want bang was sy nie."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Ranschè Lindoor: "Dit is met hierdie woorde wat Elizabeth Kortjé (néé Ruiters) hierdie wêreld op 19 Julie 2018 in die ouderom van 83 verlaat het."
Vrouedag-skryfkompetisie: Jy is die son
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Marissa du Plessis:
"Jy skryf my geluk met sterrestof
Jy teken my hart in die sand op die maan"
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Narina Uitenweerde: "En ek bewonder haar. Dié vreemde vrou wat ’n beroep gekies het omdat sy omgee, omdat sy ’n verskil wou maak, omdat sy genesing in haar hande het."
Vrouedag-skryfkompetisie: Maria
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Marieta McGrath:
"sy stap die smal stegie antieke pad
sonder die vader
van haar kind"
Vrouedag-skryfkompetisie: Gedagtes wat draal
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Anne-Marie Taylor:
"Niks maak meer sin
Geen woord, geen idee
Probeer sy verstaan
Sleep dit haar mee"
Vrouedag-skryfkompetisie: Te danke aan juffrou F
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Christo Meyer:
"te danke aan juffrou F
’n onnie van lank terug
kan ek vidag met trots sê
my droem het waa' gewôd"
Vrouedag-skryfkompetisie: Siener
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Ilse van Staden:
"Deesdae dra ek dikwels
my ma se bril en wéét –
sy kon altyd beter sien as ek"
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Psalm vir my ma
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Carma Shaw:
"Want jy is soos ’n veldblom met geurige nektar
geurig is jy, soos heide wat nimmer verwelk."
Vrouedag-skryfkompetisie – Vir Madelie: Dominus cum spiritu tuo
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Charleine Collins:
"Spreek ’n profetiese seën oor jou kind,
sodat deur die lewe se mineur
sy tog vrede sal bly vind"
Vrouedag-skryfkompetisie: Ma
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Hendie Grobbelaar:
"Bruin die ou voete
Gebars by die hak
Geen geld vir goeie skoene"
Vrouedag-skryfkompetisie: Moeder Teresa in die wiskundeklas
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Susanne Pike:
"jy het jou vreugde en verlies
met vriend en vreemdeling gedeel"
Vrouedag-skryfkompetisie: feniks
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Evanthe Schurink:
"ek weet so seker as wat ek leef
uit roet en as het ’n feniks gesweef"
Vrouedag-skryfkompetisie: Môre is nog ’n dag
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Deseré Barnard: "Wat van die ystervrou Margaret Thatcher? Gewetenloos, gemeen, genadeloos en goor. David Ben Gurion het na Golda Meir verwys as die enigste man in sy kabinet."
Vrouedag-skryfkompetisie: jy
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Gwendolynn de Jager:
"jy was hier
jy was regtig hier
die hele jy
die hele plek vol"
Vrouedag-skryfkompetisie: Hulde aan jou, liewe Lerina
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Esther Scheffer: "Lerina Erasmus is verlede jaar op 20 Augustus oorlede – op haar verjaarsdag. Ek het vergeefs gebel. Die nuus later was verpletterend. My boesemvriendin was weg."
Vrouedag-skryfkompetisie: Ma
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Betsie van Niekerk:
"Voor ons voete rol jy tapyte in die sterre oop
En leer ons katjievoet
Deur die dorings en donkerte loop"
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Claudette Nel: "Die soutreuk van branders wat vir altyd hulle ritme hou. Dis wanneer ek steeds aan haar dink."
