Skryfkompetisies
Vrouedag-skryfkompetisie: Hester Wilhelmina
2019-08-14LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Elaine Cronjé: "Die grys sweetpakbroek wat knap oor haar heupe span en die pienk slippers is ’n wêreld verwyder van die dae toe sy snyerspakkies en groot oorbelle werk toe gedra het."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-14LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Hanmari Pretorius:
"vlindervlerkvertroosting
wat jou fladdervingers bring
uvemvane
vlindervrou"
Vrouedag-skryfkompetisie: Die vrou wat ek onthou
2019-08-13LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Monique Putter:
"Met gebroke glas van blouvlamhart
het jy my hier op die aarde gelos,
met net asyn om die seer te blus"
Vrouedag-skryfkompetisie: Die vootreflike vrou va Spreke 31
2019-08-13LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Riëtte Salzmann:
"Late loep browse sy oppie intenet en koep ’n plasie:
vannie winste koep sy ’n winged –
Ja, sy's ’n shap vrou"
Vrouedag-skryfkompetisie: Mutti Malherbe
2019-08-13LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Ronel Bakker: "Dié nag het ’n onophoudelike gerunnik haar wakker gemaak. Sy het haar blou kamerjas bo-oor haar lang nagrok gegooi en gaan kyk wat skort. Kaalvoet. 'Dan vra die mense hoekom die perde in die eetkamer slaap,' mompel sy vies."
Vrouedag-skryfkompetisie: Die vrou met waagmoed
2019-08-13LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Priscilla Booysen: "Dit was skielik, sonder enige aankondiging, dat hulle die oggend wakker geword het en hul ma was weg … Skoonveld weg – geen briefie, verduideliking of leidraad nie. Net skoonveld verdwyn."
Vrouedag-skryfkompetisie: My ma
2019-08-13LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Ita Viljoen: " ... dementia is ’n monster wat die stemme van buite uitdoof en ou mense vaskeer in ’n wêreld vol vreemdelinge."
Vrouedag-skryfkompetisie: Liewe Ma
2019-08-13LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Alézaria Botha:
"Liewe ystervrou,
liewe superwoman,
liewe lig-in-die-donker"
Vrouedag-skryfkompetisie: Ek hou van Helen Martins
2019-08-13LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Jennifer Pape:
"omdat jou tuin in Bloemfontein
ook so vol goed was
wat jou hande gemaak het"
Vrouedag-skryfkompetisie: Ystervrou
2019-08-10LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Christine Visser:
"Snotneus kleintjies, met modderhande,
snaakse geluide, veral in die aande."
Vrouedag-skryfkompetisie: Die veggees
2019-08-10LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Patricia C Viljoen:
"sy dra nie
geloof en hoop op haar mou nie
maar diep in haar hart"
Vrouedag-skryfkompetisie: My se ouma
2019-08-10LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Gaylann Swartz: "Sy het vir ’n baie lang tyd gesê sy gaan vir my skoene koop. Ek het dit nooit regtig ernstig opgeneem nie. Ek het nie besef hoe belangrik dit vir haar was nie."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-10LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Alisha du Plooy:
"Saam met die manne, uit op die boot,
Geen uitdaging was vir haar te groot."
Vrouedag-skryfkompetisie: Haar briewe
2019-08-10LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Kate Bester: "Sy smag na haar boeke en Jan se heerlike briewe. Sal sy ooit weer van hom hoor? Hulle het glad nie verwag die Engelse sou weer oorlog verklaar nie."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-10LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Zaida Swart: "Die pen in haar hand gly blitsvinnig oor die papier. As daar een iets is wat ek graag van haar wil erf, is dit daai boek!"
Vrouedag-skryfkompetisie: Formidabele vrou …
2019-08-10LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Driekie Grobler:
"moeder, eggenoot, beroepsvrou
voorloopvrou, bymekaarhouvrou"
Vrouedag-skryfkompetisie: Miena
2019-08-08LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Altea Hill: "Ek besef dat van Miena die huishulp, wat met so min tevrede is, tot die rykste vroue op hierdie aardbodem wil dans 'like nobody is watching' en ons wil net ’n klein bietjie liefde hê."
Vrouedag-skryfkompetisie: Ouma Parow
2019-08-08LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Zerelda Esterhuizen:
"haar arms mure wat veilig hou
haar woorde vensters wat verlig"
Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou
2019-08-08LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Loretta Szikra:
"Met klein bietjies bietjies
pêrels van liefde
het jy die wêreld se ballinge
met hoop aangeraak"
Persversklaring: Skryf nou in vir die Toyota US Woordfees-kortverhaalkompetisie 2020
2019-08-07Dit is tyd vir die vyfde Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is om 16:00 op 30 September 2019.
