SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Dirk Rigter se gryp na strooihalms op 29 April 2016

Jan Rap SêNet-briewe 2016-05-03

"Ou Dirk, ek het nog nooit ‘hoog opgegee’ op my eie logika soos jy beweer nie ..."

Lewensvreugde of smart

CM SêNet-briewe 2016-05-03

"Eerbiedig die lewe ..."

Aan Raed-na-Gael oor sy skrywe: Ek vind dit oulik

Angus SêNet-briewe 2016-05-03

"Die bewys dat daar 'n God is of nie berus nie op hoeveel en wie Christene of ateïste word nie ..."

Oponthoud

CM SêNet-briewe 2016-05-03

"Iewers in die duistere verlede ..."

Ek vind dit oulik

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2016-04-29

"Dat daar hulp vir Angus “van onder af” opduik, ’n noodoproep aan mede-ateïste om moedige Angus by te staan ..."

Werk?

oester SêNet-briewe 2016-04-29

"Ek soek werk meneer. Het meneer vir my werk?"

Jan Rap se onlogiese christen-logika op 28 April

Dirk Rigter SêNet-briewe 2016-04-29

"Jan Rap, vir iemand wat al hoog opgegee het oor sy eie logika, vaar jy nie baie goed in hierdie skrywe van jou nie. "

Die spel rugby

Reusedwerg SêNet-briewe 2016-04-28

"Lanklaas was daar so 'n moerse groot klomp duiwe in die kathok gegooi soos die agbare sportminister en sy agterryer gister gedoen het ..."

Die bus

Jan Rap SêNet-briewe 2016-04-28

"Die bus is vol appels en pere ... "

Verwaande waansin

CM SêNet-briewe 2016-04-28

"Die menigte wat met absolute oortuiging verkondig dat hulle weet waar almal vandaan kom ..."

Kommentaar op Dirk Rigter se JC-brief

Jan Rap SêNet-briewe 2016-04-28

"Ag ou Dirk, is jy al weer met sendingwerk besig?"

Episode vier: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-04-25

"Die dae was skynbaar goed; die kalmte en wyn soet ..."

Verstandiges weet

CM SêNet-briewe 2016-04-25

"Niemand kan verstandig wees  as ..."

Ateïs, wie is ek om jou te veroordeel?

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2016-04-25

"Jy wat my Here Jesus Christus elke dag hier kruisig ..."

Nuut

CM SêNet-briewe 2016-04-25

"Kennis van die werklikheid is steeds 'n seldsame verskynsel ..."

Die anatomie van selfhaat

N N SêNet-briewe 2016-04-22

"Dit lê ‘n huidige kenmerk van Afrikaanse elites bloot: ‘n sado-masochistiese plesier om alles wat Afrikaans is te wil ondermyn."

Word gerus vriendelik

CM SêNet-briewe 2016-04-22

"Dit is onsinnig om oor oortuigings te twis ..."

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

Angus SêNet-briewe 2016-04-22

"Kreasioniste is erg lief daarvoor om tegniese jargon te gebruik in hulle skrywes ..."

Episode drie: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-04-21

"Terwyl ek hier sit en aan die herinneringe van my voertuie en die kaskenades in, om en met hulle herkou, sak daar ’n lap van skuld oor my gemoed neer ..."

Top