SêNet-briewe
Roomyskar
2016-05-25"Ek is onlosmaaklik deel van 'n stelsel wat kon beleef hoe die geklingel van 'n ou afgeleefde Volkswagen Kombi kon klink."
Balans tussen "regte" en verpligtinge
2016-05-25"Die Suid Afrikaanse “buzz” woord deesdae is “regte” ..."
En nog ’n mite
2016-05-18"Max du Preez het op ’n kol in sy bearbei-die-mense-vir-die-NSA-radioprogram destyds gesê die een se terroris is die ander een se vryheidsvegter."
’n Verhaal op elke gesig
2016-05-18"Die gesiggies in hierdie deel van die dorp is darem maar iets om na te kyk ..."
Meningsvormers
2016-05-18"Die media is groot meningsvormers, trouens, hulle is dié meningsvormers ..."
Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot
2016-05-16"Met betrekking tot Luk. 23:43, het jy ’n moderne vertaling gekwoteer ..."
Kommentaar op Angus se kommentaar onderaan my brief van 9 Mei 2016
2016-05-13"Jy's verkeerd dat nie ek of jy iets aan die agteruitgang van Afrikaans kan doen nie ..."
Vir Thomas, Panda, Angus en die res: Spirituele Intelligensie opgeklaar
2016-05-12"Op 10 Mei skryf Thomas ’n kort, bondige en eenvoudig-verstaanbare brief wat die ontstaan, ontwikkeling en bewys(e) van die evolusie-teorie beskryf."
