SêNet-briewe
Wit Afrikaan. Trots seg hy.
2016-04-21"Waarom mens deesdae jouself bevind in situasies waar arbeid nie net meer duur is nie maar moer skaars raak is iets waaroor ek my nie veel meer oor wil uitlaat nie ..."
Episode twee: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding
2016-04-19"In my lewe was ek nog nooit só dankbaar vir ’n kar wat op die regte plek gaan breek het nie!"
Waa is JC dan nou?
2016-04-19My magtig het ons dan nie nou hulp nodig uit die spirituele intelligente wêreld nie?
Onvryheid van spraak
2016-04-19In die Groot Afrikaans behoort daar glo net gespreek en gepreek te word oor sake wat nooit kan bestaan nie.
US-taalbeleid: Vrae aan Piet Croucamp
2016-04-18"Gaan die Universiteit Stellenbosch Afrikaanse dosente aan Maties dwing om Engels-klasse by te woon?"
Hond word mens
2016-04-18"Omdat, vir elke sekonde wat sy pyn en leed en mensdom se sleg moes ervaar sal ek seker maak sy kry meer as 'n uur se gerief."
In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding
2016-04-18"Toe kan ek sien hoe die wetsbewaarder se wange onder die oopgesig helm rooier raak terwyl hy die radio van sy stuur afpluk ..."
Oor Oorsaak en gevolg
2016-04-18"Oorsaak en gevolg – God is die Oorsaak en die natuurlike heelal in al sy kompleksiteit en diversiteit is die gevolg."
Uit die amper dood ...
2016-04-18"Groen beteken nie dat jy eenvoudig ‘goedsmoeds’ kan oorry oor nie, dit beteken slegs dat jy nie hoef te stop nie, en die kruising kan oorgaan indien dit veilig is."
Ope brief aan Piet Croucamp
2016-04-15"U het as politokoloog duidelik nie ’n snars begrip van Breyten Breytenbach se meesterlike bydrae tot die Afrikaanse poësie oor meer as 50 jaar nie (1964-2016)."
In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor
2016-04-14"God is nie nodig vir die verduideliking en navorsing van die evolusieteorie nie."
Jaco se ongeluk
2016-04-13 Jammer oor jou ongeluk en ernstige beserings, ook oor die dood van jou vriend. Ek hoop jy herstel vokome sonder nagevolge. Toe ek so veertien jaar oud was, was ek saam met drie ander in'n motor wat gerol het. Niemand is ernstig beseer nie, net kneusplekke, maar ek het so groot geskrik dat ek […]Mars en opposisie vir Angus
2016-04-13"Mars verskyn tans na sononder in die ooste en is die res van die nag sigbaar. Dit sal voorts elke aand ongeveer 4 minute vroeër sy verskyning in die ooste maak."
Amper dood
2016-04-11"Ek is nou 3 weke tuis, en moet sê dat ek sedertdien vinnig aangesterk het tot so ’n mate dat ek ’n hele ent sonder die rystoel en kierie begin loop het."
