SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Dit wil gedoen wees

CM SêNet-briewe 2016-04-11 Dit is tog moontlik om tussen die menigte wroegendes met die vroom tierlantyntjies net mens te wees.   CM

Die verheerliking van minderwaardigheid

CM SêNet-briewe 2016-04-11 Omtrent al wat 'n spoggerige geleerde of voorprater is, is so ingenome met die gedagte dat sy of hy in sonde ontvang en gebore is, dat daar voortdurend redes versin word om die bedenksel te bevorder.   CM

Gelukkig net woorde

CM SêNet-briewe 2016-04-11

"Die predikers hou vol dat hul eerste voorgangers versuip moes word ..."

Oortuigend

CM SêNet-briewe 2016-04-08

"Met gelykenisse en metafore  ..."

Theo die Griek

oester SêNet-briewe 2016-04-07

"Niemand het hom ooit so genoem nie ..."

Hersenskim

CM SêNet-briewe 2016-04-06

"Die bedenksel wat oor eeue versin is ..."

Aan Louis Pretorius

Adriaan van Eeden SêNet-briewe 2016-04-06

"Ek wil Meneer net hartlik gelukwens met die uitstekende storie ..."

Mars se manewales en jakkalsdraaie die volgende paar maande

Panda SêNet-briewe 2016-04-06

"Nicolaus Copernicus (1473 — 1543) het bevind dat planete om die son wentel ..."

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Angus SêNet-briewe 2016-04-05

"In ʼn kommentaar onderaan een van die skrywes ontken Kobus die feit dat die Drie-enige God van die Christen by die Konsilie van Nicea geskep is ..."

Boek wat Pierre Joubert soek

Tiens SêNet-briewe 2016-04-05

"Pierre, ek verneem die boeke is beskikbaar by ..."

Ekstase

CM SêNet-briewe 2016-04-05

"As jy jou nie laat bind deur versies en versinsels nie ..."

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk SêNet-briewe 2016-04-05

"Ons sien gedurig menings en kommentaar oor evolusie teenoor Goddelike skepping ..."

Wanaanwending

CM SêNet-briewe 2016-04-04

"Na miljoene jare van ontwikkeling word omtrent al wat mens is ..."

Boek soek

Pierre Joubert SêNet-briewe 2016-04-04

"Hierdie is nie ’n diepsinnige mening of kommentaar nie ..."

Breinverduistering

CM SêNet-briewe 2016-04-04

"Diegene wat geleer is om te glo dat hulle met hul harte dink ..."

Goeie dominee

Duitswester SêNet-briewe 2016-04-04

"Ek sien anderdag 'n video van 'n predikant ..."

Bevryding van denke

CM SêNet-briewe 2016-04-04

"Die aanhangers van dogma blokkeer al vir eeue die gebruik van gesonde verstand ..."

Johnré se amper blaps

Jan Rap SêNet-briewe 2016-04-01

"Ek kyk nou die dag die laaste stukkie raak van ’n onderhoud wat Johnré voer met ’n vroulike atletiekafrigter ..."

Welkom in die Vuil-Driehoek

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-03-31

"Wikipedia beskryf die Vaaldriehoek as 'n groot driehoekige industriële gebied in Suid-Afrika ..."

Amper waardige wesens

LitNet SêNet-briewe 2016-03-30

"In navolging van die primitiewe insigte van voorvaders  ..."

Top