SêNet-briewe
Ope brief aan Wim de Villiers
2016-02-19"2016 gaan beslis nie vir jou en die res van die span by die Universiteit Stellenbosch (US) ’n maklike jaar wees nie ..."
Dobbel (Is die priester in vir confession?)
2016-02-18"As jy moet koebaai sê vir mense dan is dit maar in die aard om te sit en grawe in dit was was, vir 'n paar weke of wat."
Die sondebok
2016-02-16"Wat ’n gedoente; al wat liberaal (sogenaamd), oopkop (sogenaamd), vryheidsvegter-ondersteuner en -simpatiseerder en beyweraar vir die NSA was, verguis nou vir arme Zuma ..."
Sê nou maar net . . .
2016-02-16. . . die Afrikaanse universiteite het nie verengels nie, wat sou gebeur het?
Rassisme ... dis in ons bloed, sê hulle
2016-02-15"Dis in ons bloed beteken seker dis in ons gene ..."
'n Nuwe politiek-korrekte verweer. Die "error of ..."
2016-02-12"Is dit nou die begin van 'n nuwe ongesteldheid in ons samelewing, 'n aanspraak op “error of something” wanneer dinge nie begryp word nie?"
Kobus de Klerk en sensuur
2016-02-12"Vryheid van spraak, polisiestaat, woordsensuur, onderdruk, despoot? Nou toe nou."
Rassisme
2016-02-11"Ek sien Webvoet, in sy of haar kommentaar, stel dit baie duidelik dat, onder andere, rassisme nie geduld sal word nie ..."
Afriforum se blabs
2016-02-11"Ek sit Maandagaand en kyk na die heer Valdimar Pelser se program na 10 uur ..."
Stereotipes
2016-02-11"Ek luister nou die Sondag na Magdaleen Kruger op die program ‘Die Tale Wat Ons Praat’ ..."
Anderkant die waters
2016-02-08"In die lande wat die grootste wetenskaplikes van alle tye oplewer ..."
