SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Respek vir diere
2016-02-04"Ek het verlede week die laaste van die troetel/huisdiere wat ek gehad het, finaal van afskeid geneem."
Skryf vir ons iets positief
2016-01-29"Deur die klompie jare wat ek die lus en leef van die griffel van gedagtes en gevoelens en ervarings as perdjie sonder stok beoefen ... "
Onlosmaaklike woordverstopping
2016-01-26"Die eerbiedige knegte van primitiewe geskrifte verydel intellektuele ontwikkeling ..."
Haka by troue dryf bruid tot trane en bruidegom tot aksie
2016-01-25"Hierdie video vertel sy eie storie ..."
Reaksie op Jaco se brief oor rassisme
2016-01-25"Daar is kort-kort ’n oproep, vir oor die 20 jaar al, dat rassisme moet end kry ... "
SêNet se einde
2016-01-21"So stotter die SêNet-werf vir lank en die einde is nou hier. Maar hoekom?"
Rassisme - die verantwoordelikheid lê by ons
2016-01-21"Met die huidige debat mbt rassisme, het dit my aan die dink gesit ... "
Selfbeduiweling
2016-01-20"Oor die aarde heen is daar 'n menigte mense met 'n aangeleerde minagting ... "
Die swakte van woorde
2016-01-19"Dit is nie moontlik om die aarde plat te maak met woorde nie ... "
