SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Johannes Meintjes en sy rare sin vir terloopse en toevallige detail

Humphries du Randt SêNet-briewe 2015-12-10

"n Uitstaande, en vir my nou aktuele kenmerk van een van ons veelsydigste Afrikaanse beeldende kunstenaars en skrywers wyle Johannes Meintjes van Molteno, was sy ongeëwenaarde ryk en rare sintuig om aan 'n oënskynlik toevallige retoriese besonderheid profetiese uitdrukking te gee ..."

Oopmaker

CM SêNet-briewe 2015-12-08

" 'n Kort kursus in die bewysreg ... "

Ewige botsing

CM SêNet-briewe 2015-12-07

"Die ewiglewendes is vasbeslote ... "

Onaangenaam toe

CM SêNet-briewe 2015-12-04

"Die natuur kon darem ..."

Mieta

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-12-04

"Dis al tien-oor-agt. Mieta sal seker nou-nou hier wees."

Dol denke

CM SêNet-briewe 2015-12-03

"Groot leiers, hoogleraars en meewarige studente ..."

Die voordeel van kennis

CM SêNet-briewe 2015-12-02

Iemand wat nie weet wat 'n gat is nie ...

Woordekramery

CM SêNet-briewe 2015-12-01

"As die twisters erudiet was ..."

Kommentaar op Gert Rautenbach se brief van 19 November 2015

Jan Rap SêNet-briewe 2015-12-01

"Dit is vir my te goed dat die standaard opmerking van die ontgogeldes, wanneer na die teenswoordige sirkus verwys word, is “ja ek weet alles is nie maanskyn en rose nie ...”

Afrikaans?

Rietha Zondagh SêNet-briewe 2015-12-01

"Ek dink Jan Rap gaan vir my vies wees ..."

Hubris

CM SêNet-briewe 2015-11-30

Die verpiepte kruipertjies word vriendelik versoek ...

Trotse veragting

CM SêNet-briewe 2015-11-30

Die mens word al so lank en so gereeld deur sy leiers belieg ...

Brandewynkroegpraatjies: My skoonma, die olifant ...

Varkspek SêNet-briewe 2015-11-30

"Hulle sê ’n mens moet nooit ’n goeie storie opfoeter met te veel feite nie, nè Oom?"

 

Pynlike onsin

CM SêNet-briewe 2015-11-30

Dit is nie die oortuigings van die prediker wat die pyn veroorsaak nie ...

Te empiries

CM SêNet-briewe 2015-11-27

Vir die oermens was feite te ingewikkeld om te bestudeer ...

Antwoord op Dirk Rigter se kommentaar onderaan my brief van 17 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2015-11-27

Dankie vir jou lesing oor NUSAS en die ASB se geskiedenis ...

Die mentaliteit van monokultuur

Ernst Kotzé SêNet-briewe 2015-11-26

Die “trots Afrikaanses” van Stellenbosch, die laaste generasie wat in Afrikaans daar verder kon studeer, voel klaarblyklik nou vere vir die volgende geslagte wat nie hierdie voorreg sal hê nie ...

Wrekende geregtigheid

CM SêNet-briewe 2015-11-26

Dit is nou so eenvoudig om te bepaal wat waar is ...

Die Duitsers

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2015-11-26

As jy nou kyk na die woelinge in Europa ...

Pretensie

CM SêNet-briewe 2015-11-25

Dit wemel van narsissistiese kenners ...

Top