SêNet-briewe
O behoede my tog, Tannie!
2015-11-25In die Frasier-sitkom van vroeër vra Roz, Frasier se wulpse assistent, per geleentheid vir hom hoekom die samelewing dit aanvaar as 'n ouer man by 'n jonger vrou aanlê, maar nie andersom nie.
Versekerde worsteling
2015-11-25Dit is verskriklik veeleisend om vir 'n leeftyd aan die vereistes van vromes te voldoen ...
Veredeling
2015-11-23 Die mens kan dalk begin dink dat sy of hy beskaafd is wanneer predikers nie meer moord en kannibalisme as liefde en verlossingsdade voorhou nie. CMLekker saam
2015-11-23Varkspek het ons op 'n vermakerige manier volledig ingelig oor 'n kersete ...
Dr Louw Alberts
2015-11-23Hy het iewers geskryf of gepraat dat hy wonder oor die ateïste se volume navorsingswerk...
My Kersete
2015-11-20Ons (ek en my vriend) is genooi na 'n plasie tussen groen heuwels en dennebome buite Port Elizabeth ...
Wie is aanspreeklik ...
2015-11-18. . . vir die absolute gemors waarin die (voormalige) Afrikaanse universiteite hulle tans bevind?
Die ateïste se ...
2015-11-18Quisling, Martin Rees, die “Astromoner Royal”, het die £1m Templeton prys in 2011 of daar rond ontvang ...
Die sondes van die vaders ...
2015-11-17Destyds, hier in die 70’s, was daar by die Afrikaanse universiteite die ASB, die Afrikaanse Studentebond en by die Engelse universiteite was daar NUSAS, National Union of South African Students ...
Nog 'n skrywe oor die taalbeleid
2015-11-17Ek staan verstom terwyl ek toekyk hoe leiers by universiteite toegee aan die eise van kleinerige groepe wat vir die verwydering van Afrikaans vra ...
Die vindingryke Max du Preez
2015-11-17Die rammetjie-uitnek-, voor-op-die-wa- en bedorwe-brokkie-gedrag van die studente gedurende die protesoptogte is so duidelik een van die manifestasies van die mislukkende staat ...
Ai ons wittes darem
2015-11-16Ek lees Jaco se brief oor die wit vloek in Suid Afrika met gemengde gevoelens ...
