SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Moderne primitiwiteit

CM SêNet-briewe 2015-10-16

Waar daar met woorde en simbole gewroeg word ...

Steve en Die Stem

Jaco Fourie SêNet-briewe 2015-10-14 Ek kon hierdie jaar nie die Aardklop-musiekfees bywoon nie, maar het na die video weergawe van Steve se optrede gekyk. Ek persoonlik is mal oor sy musiekstyl, asook sy Afrikanerpatriotisme, alhoewel ek merendeel nie met sy benadering tot die Afrikaner-politiek kan saamstem nie. Toe hy Die Stem passievol gesing het, het ek onmiddellik hoendervleis gekry, […]

Verknorsing

CM SêNet-briewe 2015-10-13

As iemand net lees wat aan hom voorgehou word ...

Verbloemde kundigheid

CM SêNet-briewe 2015-10-12

In 'n regsgeding raak dit 'n dilemma ...

Die NG-kerk en gays

Jaco Fourie SêNet-briewe 2015-10-12 Nou toe nou! Die NG Kerk het uiteindelik besluit dat gays in die kerk volwaardig aanvaar moet word. Het hulle God oornag van mening laat verander, vanaf steniging tot boesemliefde vir gays? Aangesien die wederkoms nog nie plaasgevind het nie, gaan Hy gays wat in Sy naam in die voorafgaande eeue vir hulle dade tereggestel […]

Waaraan sou jy dink?

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-10-09 By ’n verkeerslig, by die uitdraai na Kalksteenfontein, hardloop troppies klein seuntjies agter ’n sokkerbal aan. Die een klonkie skop die bal woer-woer hier tussen die motors in en met die grondvat, hier skuins voor my, spring ’n jongerige meisie met ’n baba aan die bors op en sy trap die bierkrat waarop sy gesit […]

Pratende slange

CM SêNet-briewe 2015-10-08

'n Mens is op sy gevaarlikste ...

Rassespanning kan deur kerk versag word

George Bekker SêNet-briewe 2015-10-08 Mens hoor van woede onder swartmense en dat dit só erg is dat dit tot rasse-uitbarstings kan lei. Aan die ander kant het ons 'n heeltemal ander situasie as 'n paar dekades gelede toe swartmense se lot grootliks deur wittes bepaal is. Wie die land regeer word nou in demokratiese verkiesings beslis, al is dit […]

Stompsinnig

CM SêNet-briewe 2015-10-08

’n Volgehoue geredekawel ...

Afrikanerrealiteite

Jaco Fourie SêNet-briewe 2015-10-07 Daar is ’n heftig rasse-aanslag teenoor die Afrikaner, sy taal en kultuur soos nooit sedert die Engelse oorloë nie. Geen militêre aanslag nie, maar ’n politiese en getalle oorwig aanslag deur die oorgrote meerderheid non-Afrikaners wat wil hê dat die Afrikaner sy hele geskiedenis, taal en kultuur moet misken, asook dat hy ekonomies in armoede […]

Die eintlike oerknal

CM SêNet-briewe 2015-10-06

Die stil oomblik as 'n mens besef ...

Antwoord op Angus se kommentaar van gister

Jan Rap SêNet-briewe 2015-10-06 Beste Angus Die Geschichte hörte sich nun wieder anders an!* Jy het nou al so rondgespring tussen struktuur en grammatika en leenwoorde dat jy self nou verdwaal is lyk dit my. Jy het al op ’n stadium gesê grammatici bestudeer die struktuur en skryf dan ’n grammatika vir daardie taal. (in my opvolgbrief het ek […]

Drogdrome, hormone en klanke

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-10-06 My regterarm buig voor my linkerbors verby en met ’n ballende vuis aan die voorpunt van ’n mensgemaakte wapen, swaai ek die punt van my elmboog met spoed en met elke stukkie krag uit my skouer opwaarts, diep uit die wil van onreg in my binneste. Tot waar dit verby en deur die smalende uitdrukking […]

Ware en wispelturige ondersteuners

Oksimoron SêNet-briewe 2015-10-06 Om sportteleurstellings te oorkom is nie altyd vir almal ’n eenvoudige saak nie. Wat rugby betref was die tuisreeksnederlae teen die 1958 Franse span van Lucien Mias en die 1974 Britse Leeus van Willy John McBride katastrofaal en nog vars in die geheue. Wie sal ooit die teleurstelling van die derde toets in Auckland teen […]

Versugting van geletterdes

CM SêNet-briewe 2015-10-05 Almal word aangemoedig om te lees, as hulle tog maar net nie verstaan wat hulle lees nie.   CM

Universiteit Stellenbosch as akademiese onderneming

Johannes Comestor SêNet-briewe 2015-10-05 Op LitNet is die debat oor die Universiteit Stellenbosch (US) tot dusver hoofsaaklik in Engels gevoer. Ek vind dit eienaardig, nie net omdat LitNet hoofsaaklik Afrikaanse teks publiseer nie, maar ook omdat gepoog word om die lot van 'n eens voortreflike Afrikaanse universiteit met propaganda in veral Engels te beïnvloed. Dié propaganda word by uitstek […]

Antwoord vir Angus op sy kommentaar van 30 September 2015

Jan Rap SêNet-briewe 2015-10-02 Beste Angus Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 29 September 2015. Jy sê jy ken Afrikaanssprekendes wat weet wat ’n sambreel is sonder dat hulle ’n woord Maleis of Portugees ken. Ek weet, dit is dan juis ek wat jou dit vertel het toe ek aan jou die verskil tussen leenwoorde en […]

Vir Crito: Regardt van den Bergh is Dulcie van den Bergh se seun

Danie Botha SêNet-briewe 2015-09-30

"Crito, jy het 'n fout begaan."

Antwoord op Angus se kommentaar oor die mengeltaalkwessie

Jan Rap SêNet-briewe 2015-09-29

Beste Angus
Jou opmerkings van 27 Augustus onderaan my brief van 25 Augustus 2015 verwys ...

Afrikaners doen dit weer

Jaco Fourie SêNet-briewe 2015-09-28

Onder die apartheidsregime het die Oppenheimers as die rykste familie geseëvier ...

Top