SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Hoe ver is ver?
2015-08-19 Ek en my kleinnig se lewensmaat sit nou die dag op die sypaadjie en drink oa koffie en gesels. Hy is eintlik Ingels maar praat baie goed Afrikaans. So nou en dan slaan hy oor Ingels toe wanneer hy uit woordeskat raak en dan val hy weer terug Afrikaans toe. Hy en kleinnig is op […]Die donkerkamer
2015-08-19 Almal van ons is nie diereliefhebbers nie. Dis verstaanbaar. ’n Vriendin, wat so sestig jaar gelede in die Drakensberg se wilde noorde grootgeword het, vertel hoe haar ma haar geleer het om hardop te loop en sing wanneer sy die vreesaanjaende bosvoetpaadjie moes aandurf skool toe. Die singery sou kwansuis slange en gevaarlike diere afskrik […]Die mense by die kruisings
2015-08-18Dit is nou al maande wat dieselfde mense by dieselfde padkruising elke dag volgens 'n oënskynlike skofrooster by die motors 'n geldjie vra.
'n Jammerte van menswees
2015-08-17Teen alle bewyse in, dring mense geslag na geslag daarop aan om ...
Die vryersklong
2015-08-17 My jare lange vriend en buurman, wyle Gideon Huisamen, alombekend as gedugte prokureur en OP-rugbyman, maar ook formidabele verteller van ware gebeurtenisse, het een Sondag na een van Nanette se ewe formidabele noenmale vertel hoe sy meisie op Stellenbosch, Nanette natuurlik, hom genooi het om 'n paar dae tydens die Kersvakansie op hulle plaas "Kleinfontein" […]Besoek aan Binnelandse Sake
2015-08-14 Almal weet watse frustrasie dit is om die plek te besoek en hoeveel ure dit jou neem om iets uitgerig te kry, en daarom ook was ek baie bly toe ek verneem hier is ’n tak in ’n voorstad wat mens kan besoek wat in ’n besigheidskompleks geleë is. ’n Familielid besoek die plek toe […]Mnr Louw was toe reg ...
2015-08-13Sommige dae neem dit moeite om my deurmekaar te maak, maar vir die meeste ander dae, is dit eintlik heel eenvoudig ...
