SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Blootlegging van integriteit

CM SêNet-briewe 2015-07-22

By die grootdoenerige vertoon van oortuigings ...

Komeet PANSTARRS in die vroeë aandhemel in die weste

Panda SêNet-briewe 2015-07-22 Die meeste komete is afkomstig vanaf die Kuiperbelt buite die wentelbaan van Neptunis ± 30 tot 100 Au vanaf die son en bevat ’n geskatte 35 000 voorwerpe met ’n deursnit van 100 km en meer. Die meeste van die periodieke komete, soos Halley, kom vanuit die Kuiperbelt.Die Oortwolk is baie verder geleë in die […]

Zuma

Ryk Tulbach SêNet-briewe 2015-07-22 Spreuke 25:15 sê: "Met geduld kan iemand in 'n magsposisie tot ander insigtegebring word; met 'n versigtige benadering word weerstand afgebreek." Tot dusver is daar net 'n geslegsêery probeer, natuurlik sonder enigeresultate. Is daar nie 'n meer versigtige benadering wat probeer kan word nie? Ons kan bv hulp aanbied op gesamentlike belange soos om korrupsie […]

Leesstof en preekstof

CM SêNet-briewe 2015-07-20

Wat nie maklik geglo word nie ...

Gedane sake

CM SêNet-briewe 2015-07-20

Vir die menigte wie se bestaan afgekamp is met woorde ...

Vir Dirk oor onder andere emigrasie

Jan Rap SêNet-briewe 2015-07-17 Dag Dirk Jy vra in jou skrywe van gister (kommentaar onderaan my brief) of ek dink dat daar geen bandebrandery, klipgooiery en dies meer van die 60’s tot die vroeë 90’s was nie. Die antwoord is natuurlik nie. Daar was wel die soort van ding ná die 60’s toe die liberales (soos PW-hulle) oorgeneem het […]

Gevorderde menswees

CM SêNet-briewe 2015-07-17

Daar is reeds voldoende kennis beskikbaar ...

Antwoord vir Angus steeds oor mengeltaal

Jan Rap SêNet-briewe 2015-07-17 Beste Angus Ek reageer op jou kommentaar onderaan my brief van gister aan jou. Jy sê niemand, nie jy of dr Hesseling, het beweer dat Afrikaans van óf Maleis óf Portugees afstam nie. Ek weet nie hoekom maak jy so ’n stelling nie want ek het nooit beweer dat jy of dr Hesseling so-iets gesê […]

Gegewe

CM SêNet-briewe 2015-07-16

Dit blyk dat daar nog nooit ...

Oor Pluto, Jupiter en spirituele dillusie

Thomas SêNet-briewe 2015-07-16 Daar is niks so blind soos iemand wat deur ideologie betower word nie. Ons sien daagliks voorbeelde daarvan wanneer selfmoord-bomgooiers hulleself die ewigheid inblaas in die nastrewing van hulle moeilik verstaanbare doelwitte. Hier, op die Sê word ons gereëld vergas met ’n blindheid van veel groter afmetings. Ons het te doen met ’n persoon wat […]

Wonderlike mens

CM SêNet-briewe 2015-07-16

Moenie maak asof jy 'n sondige gemors is nie ...

Dis vis en tjips

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-07-16 Die afgelope naweek het ’n vriend vir ’n kulturele braaihoender en groente by ons kom aansit. Ons mense probeer tog deesdae om meer gereeld die gesondheidstrein se stasies te besoek en om die verleiding van wegneemetes en hul aanverwante onhebbelike eetgoed, te vermy. Ons gelese vriend merk toe juis op hoe duur die mees algemene […]

Dirk Rigter se siening oor mor en kla

Jan Rap SêNet-briewe 2015-07-15 Onderaan my skrywe van 9 Junie 2015 lewer Dirk Rigter kommentaar tot die effek dat ek net ’n rede soek om, ‘soos gewoonlik’, te mor en te kla. Ek het spesifiek verwys na die agteruitgang van Afrikaans wat betref ons universiteite, die verdwynende straat- en plekname en die feit dat daar ook nou in die […]

Sonde-snert

CM SêNet-briewe 2015-07-15

Met groot sukses ...

Antwoord vir Angus oor mengeltaal

Jan Rap SêNet-briewe 2015-07-15 Beste Angus Ek reageer terselfdertyd op jou opmerking onderaan my vorige brief. Soos jy, stel ek ook belang in taal maar ek sou nou nie sê dis my stokperdjie soos in jou geval nie. Ek gaan dus heel waarskynlik nie so diep in die storie soos jy nie, dié dat ek glad nie kan insien, […]

Babel

CM SêNet-briewe 2015-07-15

'n Middeleeuse geredekawel ...

Probleme bolangs

George Bekker SêNet-briewe 2015-07-14 Het nie vandag lus om oor die winterweer of ander koeitjies en kalfies te skryf nie. Soos die ou dominee gesê het dis nie nou my toeleg nie. Wil oor die Siekte-industrie en 'n spesifieke afdeling daarvan skryf. As iemand aanstoot neem is hy of sy welkom om te reageer want dit bring ons op […]

Uitwysing van rugbyspelers

Pieter Kolver SêNet-briewe 2015-07-14 Ons kla gereeld dat NZ/AUS-spelers met moord wegkom in tuiswedstryde omrede hul eie derde skeidsregters hul foute oorsien en sodoende word hul ook nie benadeel om moontlik geskors te word vir ’n volgende wedstryd(e) nie. Is dit nie wat met Jannie du Plessis gebeur het Saterdag na hy vir Bakkies met die skouer geloop het […]

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Dirk Rigter SêNet-briewe 2015-07-14 Op 2 Julie verduidelik Panda (Venus en Jupiter in die aandhemel) hoekom dit gelyk het asof die twee planete baie na aan mekaar was. Ons resident spiritueel-intelligente wetenskaplike, die nimlike Kobus de Klerk gryp onmiddellik die geleentheid aan om weer eens sy optiese illusie-teorie oor Jupiter se mane kwyt te raak. In sy kommentaar deklameer […]

Doller as kopaf

CM SêNet-briewe 2015-07-13

Dit begin nou baie duidelik word ...

Top