SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Springbokafrigters vervolg ...
2015-07-10 Kyk, ek is nou nie dom genoeg om te seg dat ek myselwers die Bokkiespan kan vat en dan die Koppie loop vat daar in Ingeland later die jaar nie...MAAR, ek is slim genoeg om te seg dat as ek die Vrystaat kon vat WB toe dan sou ek 'n wen wou voorspel!Hier is my […]Dunner woordeboeke
2015-07-09 As abstrakte woorde uit die woordeskat geweer word, kan daar meer ruimte gelaat word vir die verstand. CMDe Villiers se rugby-comeback
2015-07-09Oor die laaste twee maande of so, lees/sien mens die volgende in die media:
Griekse tragedie
2015-07-08 Ek is beslis nie 'n kenner van internasionale betrekkinge nie. Ek lees, kyk en hoor maar wat op die planeet van ons aangaan tussen die skepsels wat spore trap soos mens. Dit slaan my egter onderstebo wat die Grieke se reaksie was en het dit ook te kenne gegee. My gevolgtrekking is soos volg: Hulle […]Net twee woorde
2015-07-08 Vandag het ek twee, nee, vier woorde wat genadeloos bly vassteek: waan sin en min ag. Grammaties of semanties kan hierdie ooglopende spelfoute iemand êrens so pas die hoenders ingejaag het, maar, kom my agbare onbekende pluimveejagter, laat ons ontspan. Hierdie twee, nee, vier woorde het onlangs vir my weer waarde aan denke toegevoeg; meer […]Venus en Jupiter in die aandhemel
2015-07-02Gisteroggend moes ek op RSG hoor dat Jupiter en Venus wat lyk asof hulle baie naby mekaar is, in werklikheid miljoene ligjare van mekaar verwyder is.
