SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Afrikaans, wat jy waar kry?
2015-05-25 Ek is op my beskeie manier 'n taalpuris. Ek kan 'n paar ander tale ook praat. Ek is trots Afrikaanssprekend, dit is my moedertaal. Ek probeer om my moedertaal en enige van die ander tale op die mees suiwere manier te besig. Ek het een dag my rieme styf geloop om een van die inheemse […]Alleen
2015-05-22 “Ek wil nie so dubbelkajuitvoertuig ͣ hê nie; selfs al het dit ’n outomaties ratkas ...” “Daai Nissan se agterlig werk nie; ek wonder hoekom is daar deesdae so baie karre wat ’n 'oog' voor of agter verloor het?” “Ek hoop Hendri’tjie het ’n lekker dag; dit gaan ’n lang dag wees”.... En weer tref […]Speelveld
2015-05-20 Elkeen beland onwetend in die lewe en kan binne die grense van die natuur na hartelus haar of hom met illusies verkneukel of verknies. CMDriedimensionele onvrugbaarheid
2015-05-20 Hoe is dit dus moontlik vir my siel om my gees te verorber? Soos my siel die bogrond van my lewe bewerk, staan my gees op wag … wagtend vir daardie oomblik van twyfel, wagtend vir daardie oomblik van verwagting, daardie oomblik van die besef van die onvrugbaarheid, daardie oomblik van moedeloosheid omdat ondanks alles, […]Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 11 deser
2015-05-19 Beste Angus Jy maak ’n groot storie oor mense wat verskillende tale magtig is, hierdie tale nie meng as hulle praat nie. Dit is presies my mening soos jy al moes aflei; ek sê mos juis mengeltaal is ’n onding. So, hoe hierdie waarneming van jou jou vergoeiliking van mengeltaal ondersteun sal ek nie weet […]Bloedige evangelisasie
2015-05-19 Toe Konstantyn die nuwe geloof, Christendom verklaar het as die staatsgeloof van die Romeinse Ryk met Jesus as die nuwe god, het sy evangelisasie begin, soos voorgeskryf in die bybel van die nuwe geloof. Derduisende is vermoor in die proses. Nie soldate nie, maar gewone mense wat doodgewoon hul lewens leef en hul gode aanbid, […]Absolute ontevredenheid
2015-05-19 Dit is die vromes wat met die sondes opgeskeep sit. Die natuurwetenskap het hulle bevry, maar hulle bly verknog aan die smart. CMRepliek op Dirk Rigter se “Afrikaans en taalvermenging” van 15 deser
2015-05-19 Eienaardige brief; Dirk loof Angus oor dié se verklaring van ‘linguistiese beginsels’ wat taalvermenging betref maar stem in dieselfde asem saam met my, naamlik dat taalvermenging moedswillig is (een van die redes wat ek ook aangevoer het): Dirk beweer dat, vir die jong mense, “ruik [suiwer Afrikaans] te veel na die ou Suid-Afrika.” Hulle praat […]Piet my skippersvriend, weereens
2015-05-18 Ek het mos al beduie van die bekende skipper wat verseg om klere te dra as hy see toe gaan. Die feit dat sy naaktheid al tot nare situasies gelei het is logies en redelik voor die hand. Die meeste detail los ons liewers weg hier want kinners en sagmoediges kan dalk ook lees en […]Oral waarneembaar
2015-05-18 Die sondes van die verkondigers van abstrakte woorde is natuurlik normaal. CMBuitemuurs
2015-05-18 Om ontslae te raak van die primitiewe denke van opvoeders is absoluut bevrydend. CMOor Afrikaans en taalvermenging
2015-05-15 Op 11 Mei skryf Jan Rap ’n brief (Vir Angus oor politiek en linguistiek) waarin hy (weer eens) gal braak oor die sg “heksejag op Afrikaans … gesetel in die politiek” Dit nou na aanleiding van Angus se geduldige en wel deurdagte beredenering oor die linguistiese beginsels wat ter sprake is.In sy kommentaar oor taalvermenging […]Eie aan die lyf
2015-05-15 As iets nie gevoel kan word nie, is dit ver genoeg om dit te ignoreer. CMEerbiedwaardig
2015-05-14 Daar is reeds genoeg kennis beskikbaar vir 'n ontwikkelde verstand om te besef dat die bewese ontstaan en bestaan van die mens met meer respek behandel behoort te word as wat tot dusver die geval was. CM25 Desember
2015-05-13Al wat ek kan aanvaar oor die 25 ste Desember, is dat dit beskou was as die geboortedag van die songod
Die outeur en betroubaarheid van die Evangelie van Lukas
2015-05-13Hoe desperaat is die agnostici nie om hierdie belangrike aspek te probeer weerlê nie.
