Absolute ontevredenheid

  • 0
Dit is die vromes wat met die sondes opgeskeep sit.
Die natuurwetenskap het hulle bevry, maar hulle bly verknog aan die smart.
 
CM
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top