SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Wanneer word genoeg te veel?

Hennie Fritz Skryfkompetisies 2015-05-12 Daar is ’n klomp mites en vooropgestelde gedagtes en vooroordele wat die werksmark beïnvloed. Sommige kleinsake-eienaars sal die standpunt huldig dat hulle nie ouens wat gholf speel sal aanstel nie. Ander base, sal weer die ou wat met sy gholfkarretjie in die kattebak saamry, juis aanstel. Dieselfde legendariese benadering geld vir die aanstelling van uitgetrede […]

Cobus, Max en Flip

Jan Rap Skryfkompetisies 2015-05-12 Ek luister nou die dag ’n besprekinkie raak op Monitor – Cobus Bester gesels met twee gaste naamlik Flip Buys en Max du Preez oor die krisisberaad van die Solidariteitsbeweging die vorige naweek. Cobus vertel in ’n stadium vir Flip dat ‘die mense sê’ (of was dit nou ‘van die luisteraars sê’, ‘n ou laai […]

Modderpad

CM SêNet-briewe 2015-05-11 Vir die sondeskeppers is die lewe 'n reis na 'n heerlike gat in die grond.   CM

Vir Angus oor politiek en linguistiek

Jan Rap SêNet-briewe 2015-05-11 Beste AngusEk verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 5 deser. Jammer oor die skrik wat ek jou op die lyf gelaai het met ‘deser’. Ek het die brief geplaas einde April en een of ander elektroniese drukkersduiwel het dit so bewimpel dat net die eerste paragraaf toe gestuur is. Gelukkig het webvoet besef […]

Instink

CM SêNet-briewe 2015-05-08 Die mens poog met alle geweld om onnosel te bly.   CM

Bodemloos

CM SêNet-briewe 2015-05-07 'n Getwis sonder feite is 'n vertoning van onnoselheid met nuttelose gevolge. CM

Skerp kant

CM SêNet-briewe 2015-05-07 Dit is diegene met die beginsels wat die meeste pyn veroorsaak.   CM

Finaal

CM SêNet-briewe 2015-05-06 Alvorens 'n mens hom bereid verklaar om te sterf vir 'n saak, moet hy darem seker maak dat dit waar is.   CM

Anti-gay aktiviste

Jaco SêNet-briewe 2015-05-06

(USA) Revolution! Anti-Gay Activists Threaten Uprising If Supreme Court Approves Marriage Equality

Klim uit

CM SêNet-briewe 2015-05-06 Om deel te neem aan die versamelde onsin van die gemeenskap is 'n onaangename besigheid en 'n onbegonne taak.   CM

Skaapwagters en towenaars

Duitswester SêNet-briewe 2015-05-06 Die Romeins-Griekse kerk se bybel vertel dat  skaapwagters en 'wyse manne' die pasgebore Jesus besoek het met geskenke. Ander Messiasse uit gode verwek en uit maagde gebore van ander tye het dieselfde besoeke gehad. Toe Confucius gebore is in 598 vC het vyf sulke wyse manne hom besoek. Volgens die geskrifte van daardie spesifieke messias was […]

Vir Angus oor ‘vervang’ en ‘uitbrei’

Jan Rap SêNet-briewe 2015-05-05 Beste Angus Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief ’nuwe definisies en betekenisse’, 23 deser. Jy sê ek raak ‘ ... aan een van talle maniere waarop 'n lewende taal sy reikwydte vergroot, sy woordeskat uitbrei.’ Verkeerd. Inteendeel, ek wys op een van die talle maniere waarop ’n taal ten gronde gaan, naamlik, in […]

Reeds daar

CM SêNet-briewe 2015-05-04 Daar is 'n menigte intelligente mense wat, indien hulle sou besef dat hulle rasioneel en logies kan dink, sinvol en waardig kan bestaan.   CM

Die sage met Skoonpa vervolg

Reusedwerg SêNet-briewe 2015-05-04 Soos in 'n vorige brief geskryf is skoonpa al oor die taggentag. Skoonpa bly in 'n aftree-oord. Ek weet nie of dit 'n nuwe woord is vir aftree na die graf of die "frailcare" afdeling nie. Ewenwel skoonpa is nog aan die gang en op volle sterkte.  Al klagte wat hy het is dat sy […]

Eerbiedige nagevolge

CM SêNet-briewe 2015-05-04 Ons voorouers het nie geweet wat waar is nie, maar noudat ons weet, word daar gelieg.   CM

Die liefde vir Jesus

Jaco SêNet-briewe 2015-04-30

Dan skryf hy van die Onsigbare God, en om die konsep te staaf, kwoteer hy Moses  in Exodus 33:18-23 ...

Verstrengel

CM SêNet-briewe 2015-04-30 Die mens se verstand het verstrik geraak  in denkbeelde wat die gawes van die natuur verdoesel. Sy beteuterde pogings om die werklikheid te verbeter,  laat hom dwalend onvergenoegd.   CM

Vir Crito

Joan Hambidge SêNet-briewe 2015-04-30

 Crito skryf vandeesweek op LitNet (http://blogs.litnet.co.za/crito):

Uitnemendheid

CM SêNet-briewe 2015-04-28 Geregtigheid is nie ondergeskik aan enige dogma nie.   CM

Oor die maagdelike geboorte

Kobus de Klerk SêNet-briewe 2015-04-28 Daar is heelwat bespiegeling oor die maagdelike geboorte van die HERE Jesus Christus. Sommige  - deur die bank ongelowiges – verwys na ander religieë se mitologie waar hulle sommer die mitologie gelykstel aan die maagdelike geboorte van die HERE Jesus Christus, maar hulle is nie in staat om aan te toon presies wanneer sulke mitologie […]
Top