Daar is baie wat nie geweet word nie, maar as daar geweet word, kan daar gelieg word, en die verantwoordelikheid begin.
Dan word dogma aan beredenering onderworpe, en moraliteit nie 'n geloof nie, maar die waarheid – eie aan die werklikheid.
CM
0
0