Die brics...

  • 1

Of sal ons eerder sê die brieke?

Met groot geskal is die “S” by by die Bric gevoeg.
Werkskepping en voorspoed
Lekker dae voor
Die “S” regering is op sy kop

Maar watwou
Die “B” is in stagnasie
Die “R” in ’n boikot
Die “I”......? Tata man!
Die “C” se “stocks” hou aan om te “plunge”
Die “S” se R vat-vat nou aan $13
Met die olie-prys laag in die 40-tigs
Jirre man !

Ek hoor daar kom ’n “shake-up” by die “S”
Mag ons hoop?

Raed-na-Gael

  • 1

Kommentaar

  • Al wat nie brics het nie is brannewyn. Die mense snuif tulpe wat gedink het ons gaan baat uit hierdie storie. Jy vleg vingers met mense vir jou eie belang. Ons manne moet nog hul koppe skud dat hul ore hul kan wakker klap.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top