SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Sekswerkers
2015-09-28"Vandat die mens ontstaan het, het hoere en sekswerkers hulle bestaan. Inteendeel, voordat die primitiewe mens homself in formele gemeenskappe en huwelike begewe het, was almal in werklikheid sekswerkers, beide mans en vrouens."
Maansverduistering
2015-09-23Almal weet dit teen hierdie tyd tog seker al dat ’n maansverduistering na middernag op Maandag 28 September sal plaasvind ...
Klein Armpie
2015-09-21Het die klein postuurmannetjie gekry by ons plaaslike Munisipale vullisgate ...
Voorspoedige Nuwejaar – dankie, maar wanneer?
2015-09-15Moenie verbaas wees indien jy vir iemand 'n Voorspoedige Nuwejaar toewens en hulle jou met 'n paar verwarrende ogies aankyk en vra: "Watter een?"
Open letter to Open Stellenbosch
2015-09-10We, as Afrikaners (white Africans), say to Open Stellenbosch ...
