SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Verwerplike toesmeerdery

CM SêNet-briewe 2015-11-16

Daar is en word nog altyd ...

Afrikaans by Maties

Marié Heese SêNet-briewe 2015-11-16

Ek stem hartroerend saam met die skrywe van Johann Rossouw ...

Nog maar wurm

CM SêNet-briewe 2015-11-16

Die gedoe waarmee 'n menigte hul oortuigings en drome verkondig ...

Linguistiek (vervolg)

Angus SêNet-briewe 2015-11-13

Frans Boas (1850—1942) word gereken as die vader van die Amerikaanse linguistiek ...

November

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-11-13

Hierdie tyd van die jaar is ’n nare tyd van die jaar ...

Ai rest maai kys

Angus SêNet-briewe 2015-11-13                     Groete, Angus

Eerbiediglik dom

CM SêNet-briewe 2015-11-11

Daar is talle kursusse beskikbaar vir iemand om sy kennis te verbreed ...

Die hele doel van godsdiens

Jaco Fourie SêNet-briewe 2015-11-11

Ateïste sê daar is geen God nie, die Babiloniese verwarrende bakleierige menigtes onderling onder godsdienstiges sê daar is ...

Kort geskiedenis van die linguistiek (vervolg)

Angus SêNet-briewe 2015-11-10

Teen die einde van die agtiende eeu het linguiste die ooreenkomste tussen tale ontdek en tot die gevolgtrekking gekom dat almal van een taal afkomstig is ...

Sit op die gat!

Varkspek SêNet-briewe 2015-11-10

Hier rondom die middel van die 1970's het ek vir ses maande in Kimberley gewerk en in 'n kasarm van 'n selfsorg losieshuis gewoon ...

Seks en die NG Kerk

Dirk Rigter SêNet-briewe 2015-11-10

Ek lees in Die Burger van 7 November op die voorblad die sóveelste berig oor die NG Kerk en die gay-kwessie ...

Die wit vloek vir swart Suid-Afrika

Jaco Fourie SêNet-briewe 2015-11-10

Die beswaar van swart Suid-Afrikaners deesdae is dat wittes en veral Afrikaners in hierdie land ekonomies die bevoorregtes is ...

Onkennis en onkunde

CM SêNet-briewe 2015-11-09

So hier en daar waar dit bekend is dat die onwesens en onplekke van wysgere nie bestaan nie ...

ʼn Kort geskiedenis van linguistiek: vir Jan Rap

Angus SêNet-briewe 2015-11-09

Die mens het seker deur middel van taal gekommunikeer so lank as wat hy bestaan, maar dis maar ongeveer 3000 jaar gelede dat iemand belang gestel het daarin om taal te ondersoek ...

Abnormaal verwaand

CM SêNet-briewe 2015-11-09

Volgens menige mens is sy of hy nie deel van die natuur nie ...

Lekker lag ou grote

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-11-09

Goeie komedie en lekkerlagstories was nog altyd op die meeste van ons  se lysie van voorkeure ...

Blatante realiteit

CM SêNet-briewe 2015-11-06

Met die baie masjientjies in omloop ...

Melkweg en sy familie spiraal-sterrestelsels

Panda SêNet-briewe 2015-11-05

Edwin Hubble (1889 — 1953) het bewys dat baie voorwerpe in die ruimte wat as nebulas binne die Melkweg aangesien was, in werklikheid sterrestelsels ver buite die grense van die Melkweg is en dat die Melkweg nie uniek en alleen is nie.

kykNET se Op die Spel

Denise Coetzee kykNET Portaal 2015-11-05

’n Navraag oor spelling en betekenis 

Net vir geregtigheid

CM SêNet-briewe 2015-11-04

Weens die redelose aard van dogma ...

Top