SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Wat is natuurlike en onnatuurlike seks volgens godsdiens?
2015-11-04 Met die homoseksuele debat word gereeld na die natuur en veral na die diereryk verwys wanneer homoseksuele dade onder die mensdom as onnatuurlik beskryf word. Die wanvoorstelling wat weergee word is dat net onder die mensdom word homoseksuele anale penetrasie deur die penis ondervind, wat dit volgens sodanige argument homoseksuele dade as onnatuurlik beskryf, die […]Wêreldbeker
2015-11-03 Ek sit Saterdagaand en kyk na die wêreldbeker eindstryd tussen Oostralië en Nieu-Seeland. Dit was met 'n effense nostalgie en hartseer dat ek na die wedstryd gekyk het. Die Springbokke het met twee punte teen Nieu-Seeland verloor. Die wedstryd kon enige kant toe gegaan het. Ek sien die All Black-span as 'n span wat net […]Antwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 22 Oktober 2015
2015-10-30 Beste Angus Ek was hewig geamuseerd met jou bewering dat ‘die pennie uiteindelik geval het’. Ek sou nou uiteindelik verstaan, ‘die spyker op die kop slaan’, met my stelling dat die grammatikus bloot grammatika, wat lankal reeds bestaan, opteken. Nou hoe nou; dis dan juis wat ek heeltyd, van die begin van ons gesprek oor […]Konfyt?
2015-10-27Piet is maar ons dorpsidioot. Die dude wat Saterdag sy motorfiets se enjin uithaal ...
Onluste en die tragiese dood van 'n polisieman
2015-10-26 In die begin van die 1970's was ek in die polisiekollege. As deel van die opleiding moes ons deur traanrook hardloop en ek onthou dat dit my neus erg gebrand het, en natuurlik traan jou oë dan. Ons het ook 'n formasie geleer wat in die geval van onluste gebruik moes word, genoem die "D" […]Die Stones van Suid-Afrika het die naweek in Tulbach gespeel
2015-10-23"Meanwhile brand die universiteit | maar iemand sal betaal ..."
Antwoord op Angus se kommentaar onderaan my brief van 6 deser
2015-10-22 Beste Angus Daardie groot woorde wat jy so rondgooi laat my dink jy verwar linguistiek met grammatika. Om ’n taal te kan praat moet jy die woordeskat hê en jy moet die grammatika ken, anders kan jy hom nie praat nie. As jy, onder andere, nie weet hoe om te verbuig en te vervoeg nie, […]Oom Paul se stap
2015-10-21As leerlinge van die Hoërskool Adelaide het ek en my neef Tollie ons vanmelewe se dae as juniors deeglik teenoor seniors laat geld ...
