Eenvoudige waarheid

  • 0
Met 'n vreeslike omhaal van woorde poog filosowe al vir eeue om hul illusies met die werklikheid te versoen. As hoogleraars by feite begin en hul hoogdrawende bedenksels daarby aanpas, is daar vir hulle en studente weinig om oor te wroeg.
 
CM
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top