SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Vryheid van spraak ... Wees versigtig wat jy sê.
2016-01-11’n Onbewaakte oomblik en ’n mening waarskynlik in goedertrou uitgespreek besorg Gareth Cliff ’n Idols-trekpas op Saterdag 9 Januarie.
Onuitspreeklik normaal
2016-01-08"Daar het gister twee ou mense met 'n motor met 'n stukkende wiel langs 'n pad gestaan ..."
Grammatika 0,5 - 0 - 0,5 vir Albert Nothnagel
2016-01-08"’n Ene Albert Nothnagel sê nou die dag op Praatsaam..."
Keer die smart
2016-01-05"Ons moet tog vir mekaar vra om aan die lewe te klou vir solank as wat dit kan ..."
Glashelder
2015-12-28"Geen kennis van enige wetenskap is nodig vir die weerlegging van onsin nie ... "
Groete vir Kersfees
2015-12-24"Deur die verloop van tyd en die verwerking van gedagtes, het my gemoed sy eie lewenswyse vir die behandeling van 'n steurnis in die binneste ontwikkel."
Om te wees of nie ...
2015-12-24"In die gees van die tyd van die jaar hou ek maar by myself, pla en ontstig niemand nie."
Die lewe langs die grootpad
2015-12-23"Dis nou twee dae voor Kersfees, al wat kan is op pad huis toe of vakansie toe ..."
Maniere of opvoeding of gene?
2015-12-21"Soms verwonder ek my aan die Afrikaanssprekende mens ... "
