Onuitspreeklik normaal

  • 0
Daar het gister twee ou mense met 'n motor met 'n stukkende wiel langs 'n pad gestaan. Daar het drie mense gekom en die wiel ongevraagd vervang. Dit was treffend mooi.
 
CM
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top