SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Is ons nou rommel of nie?

Reusedwerg SêNet-briewe 2016-05-12

"Ek sien ons landjie se status is afgradeer na twee kerwe (punte) bo rommelstatus ..."

Nog 'n mite

Jan Rap SêNet-briewe 2016-05-12

"Jy kan nie hier by die 20 verskillende nasies saamgooi in een arbitrêr begrensde gebied ..."

Om den brode

CM SêNet-briewe 2016-05-11

"Selfs hooggeleerdes raak stil of ongeleerd ..."

Helder opvoeding

CM SêNet-briewe 2016-05-10

"Identifiseer die dwalinge ..."

Vrees perpetueer onkunde

Thomas SêNet-briewe 2016-05-10

"Ek was so rukkie uitlandig en het so bietjie met ander dinge besig geraak ..."

Eietydse kennis

CM SêNet-briewe 2016-05-09

"Die diepsinnige besinning oor primitiewe versinsels klink baie geleerd ..."

’n Mite

Jan Rap SêNet-briewe 2016-05-09

"Dikwels, op die radio en televisie, wanneer die gesprek oor Afrikaans gaan, word aan die gas gevra of Afrikaans gaan oorleef ..."

Transformasie, sport en politiek

Fanie Cronje SêNet-briewe 2016-05-09

"Het die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (SARU) ’n geleentheid gemis om van die politieke druk te ontsnap?"

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie SêNet-briewe 2016-05-09

"Sonder enige twyfel funksioneer die opposisiepartye met welslae in die parlement ..."

Die morele “hoë grond” in Suid-Afrika

Fanie Cronje SêNet-briewe 2016-05-09

"Die afgelope tyd is daar in die openbaar, op sosiale media en ander plekke verskeie uitlatings wat bevestig waar die “morele verhewe posisie” tans manifesteer."

Die erdwurm

Jaco Fourie SêNet-briewe 2016-05-09

"Wat hy verseg het om bykomstig te noem is dat die erdwurm ook nie heteroseksueel kan wees nie ..."

Ellendig agteruitstrewend

CM SêNet-briewe 2016-05-06

"'n Menigte aardbewoners sal sterf  ..."

Digotomie

CM SêNet-briewe 2016-05-05

"Op Sondag word daar met oortuigings gestreef na onsterflikheid ..."

Die bybel en evolusie

Jaco Fourie SêNet-briewe 2016-05-05

"Daar was vanaf die eerste Christelike eeu tot omtrent sowat 150 jaar gelede deur alle Christene geglo dat wat in Gen 1 en 2 gestaan het ..."

Oor Dirk se kommentaar oor my brief aan Piet Croukamp

Jan Rap SêNet-briewe 2016-05-04

"Ek sou nou ’n manteldraaier wees want ek ondersteun vir Breyten Breytenbach ten opsigte van die taalgemors op Stellenbosch ..."

Onkundige agente

CM SêNet-briewe 2016-05-04

"Die pogings uit die hoogte ter verdediging van afwesige volmaakte wesens ..."

Waarskuwing vir Christen-gelowiges teen die hantering van slange en die drink van toksiese brousels

Panda SêNet-briewe 2016-05-04

"Volgens statistiek van die Suid-Afrikaanse Jaarboek 2002 het 75,49% van die bevolking van 43 686 000 ‘beweer’ dat hulle Christene is ..."

Reaksie op Piet Croucamp se skrywe aan Breyten Breytenbach

Anne de Wet SêNet-briewe 2016-05-04

"Ek het die kommentaar aanlyn betrag by die skrywe van Piet Croucamp aan Breyten Breytenbach ..."

Net 'n gedagte

Abrham Nel SêNet-briewe 2016-05-03

"ek wens ek kon sê, liewe dagboek ..."

Stagnasie

CM SêNet-briewe 2016-05-03

"Dit sal 'n worsteling afgee ..."

Top