SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Stilte van die waarheid

CM SêNet-briewe 2016-06-09

"Terwyl die werklikheid tot die mens se verstand deurdring ..."

Die DA-opposisieparty is tjoepstil oor padslagate in baie munisipaliteite

Jaco Fourie SêNet-briewe 2016-06-09

"Augustus 16 is stemdag vir nuwe munisipale raadslede ..."

Beskikbaar met dank

CM SêNet-briewe 2016-06-08

"Deur die harde werk van begaafde mense ..."

Rommelstatus, wat jy waar kry?

Reusedwerg SêNet-briewe 2016-06-08

"Ek sit nog steeds en wonder wat rommelstatus nou werklik is ..."

Dr Piet Croucamp ...

Jan Rap SêNet-briewe 2016-06-07

". . .  sê blykbaar nou die dag ..."

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 13 Mei 2016

Jan Rap SêNet-briewe 2016-06-07

"Jy lê woorde in my mond of jy lees verkeerd ..."

Ashoop van kennis

CM SêNet-briewe 2016-06-06

"Daar is begaafde mense wat kennis verwerf en beskikbaar stel ..."

Christene wat uit vrees vir die hel god aanbid, eerder as liefde vir Jesus

Jaco Fourie SêNet-briewe 2016-06-06

"Volgens my waarneming, val FC Boot binne hierdie kategorie ..."

Aangebore dikbekkigheid

CM SêNet-briewe 2016-06-06

"Dit wemel van die ywerige volgelinge van die primitiewe skeppers van sondes."

LitNet Akademies se Einstein-kompetisie: nie so maklik as wat dit dalk lyk nie

Dirk Laurie SêNet-briewe 2016-06-02

"Pascal het eenkeer vir iemand ekskuus gevra vir 'n lang brief, want hy het nie tyd gehad om 'n korte te skryf nie. Wanneer die teiken net 130 karakters is, raak dit nogal lastig."

Verstandige geduld

CM SêNet-briewe 2016-06-02

"Dit help nie om vies te raak vir mense wat nie kan besef dat hulle deel van die natuur is nie ..."

Snert vir die binnekring

CM SêNet-briewe 2016-05-31

"Woorde is nog net van gewaande waarde ..."

Uit die mond van die suigeling

Duitswester SêNet-briewe 2016-05-31

"Ek lees anderdag 'n artikel oor 'n jong dogter ..."

Waar is hulle... Kan jy die voëls hoor?

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-05-31

"Die afgelope tyd het hierdie gedig en die pad soontoe weer woelig kom kuier ..."

Uitnemende eerlikheid

CM SêNet-briewe 2016-05-31

"Die waardigheid van die mens ..."

Mense se regte

Duitswester SêNet-briewe 2016-05-31

"Die konsep word verskillend verstaan op verskillende plekke en onder verskillende regeringsvorme ..."

Kennis van eerlikheid

CM SêNet-briewe 2016-05-30

"Dit is bekend dat baie dinge  ..."

Nico Carstens

Tiens SêNet-briewe 2016-05-30

"Een van die wêreld se grootste komponiste en speler van ligte musiek - en ons weet dit nie ..."

Mr Cline says goodbye

Rick SêNet-briewe 2016-05-27

"She was quite lovely, reminiscent of his favourite vocalist ..."

Kop toe

CM SêNet-briewe 2016-05-26

"Daar is nog nooit 'n gees gevind ..."

Top