Verstandige geduld

  • 0
Dit help nie om vies te raak vir mense wat nie kan besef dat hulle deel van die natuur is nie. Die ontwikkeling van die mens se verstand is 'n verskriklik stadige proses wat al vir baie eeue duur, en daar kan nie oornag van bodemlose bedenksels ontslae geraak word nie. Byt vas.
 
CM
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top