Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Het die Afrikaanse kortverhaal Apartheid oorleef?
2014-04-29 Bestudeer mens die parabool wat die kortverhaal in Afrikaans tot op hede beskryf het, is dit moeilik om nie tot die gevolgtrekking te kom dat die kortverhaal as genre in Afrikaans nou ’n kritieke punt bereik het nie.'n Boom het geval: Gabriel García Márquez
2014-04-23 "Uiteindelik het die nuus gekom wat ons al lank te wagte was, maar wat nietemin soos die einde van ’n wêreld gevoel het: Gabriel García Márquez is nie meer daar nie." Lees André P Brink se huldeblyk.LitNet Akademies-leesgoed: Helize van Vuuren
2014-04-23 "Boeke wat ek onlangs gelees het, gaan oor 'moeilikhede': die onopgewassenheid van ons as lesers vir die begrip van ondeurdringbaar-gewaande postmoderne poësie, en ons benarde posisie as aardbewoners wat immer versnellende klimaatsverandering in die gesig staar."Arctic summer deur Damon Galgut
2014-04-23 Wat dink Joan Hambidge van die ysige somer uit Damon Galgut se pen?Onderhoudend: Dawid de Villiers
2014-04-17 Wat word bedoel met “onbillike” diskriminasie? Dawid de Villiers beantwoord vrae oor sy Regte-artikel.LitNet Akademies-leesgoed: Zandra Bezuidenhout
2014-04-15 Zandra Bezuidenhout deel haar top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.Oor liberale republieke en gemeenskappe
2014-04-10 Danie Goosen bied 'n perspektief vanuit Tocqueville.Om filosofiese hase uit 'n hoed te trek
2014-04-09 Hierdie bydrae is op 13 Maart 2014 by die Filosofiekafee tydens die US Woordfees 2014 gelewer.Die literêre Roots van Voëlvry
2014-04-09 Die Vlaamse skrywer Jan Deloof heropen ’n rare blik op ’n unieke oomblik in die ontwaking van moderne Afrikaans.Exploring the role of nostalgic brand communication in the Afrikaner market
2014-04-09 Think of Afrikaans music, think of Afrikaans arts festivals. Nostalgia sells. How – and why?Onderhoudend: Dirk van der Merwe
2014-04-08 "In die Bybel word die wonderlikste etiese waarhede en riglyne vir dienooreenkomstige optredes aan lesers gebied."Etiek, oordeel en kommodifisering: enkele opmerkings aan die hand van twee onlangse tekste
2014-04-03"Beide hierdie tekste bied egter ’n oorspronklike en nuwe inset in ’n veld (etiek) wat soms geyk, die resultaat van konsensus en bloot polities korrek geword het."
