Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Kerkorrel: vreemde vrug

Deborah Steinmair Seminare en essays 2005-09-06

Dit is roerend mooi om Kerkorrel te sien sing aan “Gee jou hart vir Hillbrow” en “Halala Afrika”. Om ’n jonger, sorgvrye Ralph te sien lag in sonlig, wyd-grinnikend ’n deur te sien toestoot.

Die lag van die lumpen-proletariaat as idioom van hibriditeit: hulde aan Adam Small

Jakes Gerwel Seminare en essays 2000-06-01

"Die lag is herinnerde idioom, uitdrukking van ’n versplintering en splyting met wortels diep in ’n ou klasse-verlede."

Top