Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Vroeë diskoerse oor die Boesman – in Afrikaans

Hennie Aucamp 2009-02-04 Daar word soms beweer, nie sonder kwaadwilligheid nie, dat die Afrikaanse skrywer onwennig was om ’n diskoers met Afrika aan te knoop. Die feite weerspreek so ’n aanname. Die eerste Boesmanvertellings van GR von Wielligh het reeds in ...

Afrikaans is Brink veel vir hierdie liefdesdiens verskuldig

Charles Malan 2008-12-03 Natuurlik juig die kwynende volkie oor elke nuwe uitgawe van die magtige Verseboek. Die digkuns bly die koningin van die letterkunde en wys die beste waartoe ons woordkunstenaars in staat is. Dis jammer dat daar deur sommiges met die lelike woord ...

Taksering en die Afrikaanse letterkunde as Suid-Afrikaanse letterkunde

Johann P Boshoff Seminare en essays 2008-11-27

Om te resenseer of nie te resenseer nie – en indien wel, hoe – is tans die kwelvraag. Dit interesseer my enigermate.

Die etiek van interpretasie

Hennie van Coller Seminare en essays 2008-11-25

Een van die sentrale probleemstellings in die ontwikkeling van die literatuurwetenskap was (en is ten dele steeds) dié tussen literatuurwetenskap en kritiek.

Credo van ʼn kritikus

Joan Hambidge Seminare en essays 2008-11-19

Vele literatore wil nie resensies skryf nie, omdat die polemiek wat dit mag ontlok, mense steur.

Resensering en die strewe na objektiwiteit

Bernard Odendaal Seminare en essays 2008-11-19

Die polemiek oor literêre kritiek en poësie-resensering wat die afgelope weke in By, maar ook in die portale van LitNet, opgeklink het, laat nog vrae in die lug hang. Een daarvan betref die "subjektiwiteit" van kritiek, wat ...

Die perfekte kelner

Hennie Aucamp Academic research 2008-11-12   St Peter's Basilica was built only because Cavalieri's "beautiful lips" requested it. - Anthony Heilbut, Thomas Mann: Eros and Literature As it is, in three days I won't see the boy anymore, will forget his face. But not the experience of my heart. He will join that gallery about which no literary history will […]

Valse vriende – die gevaarlike avontuur van vertaal uit Nederlands

Daniel Hugo 2008-07-16 Sedert menseheugenis – dit wil sê vandat ek kon lees – het daar in my ouerhuis ’n geraamde spreuk gehang. Op swart satyn in goud geborduur het daar gestaan: “Gezelligheid kent geen tijd.” Dit was ’n geskenk uit ...

Blogs-miniseminaar

LitNet 2008-05-15 Op LitNet se Facebook-groep het Etienne van Heerden besoekers uitgenooi om kommentaar te lewer oor ? blogsplatform op LitNet: As redakteur van LitNet wonder ek of die LitNet-gemeenskap blogs op LitNet verantwoordelik gaan hanteer, of gaan ons ...

Wat is navorsing en hoekom bestaan daar soveel teenstrydige opmerkings hieroor?

Joan Hambidge Akademies en skole 2008-05-08

Nou onlangs merk die Afrikaanse skrywer, en my kollega, Etienne van Heerden, teenoor my op dat kreatiewe skrywers navorsing skép. 

Om hulde te bring aan Koos Prinsloo

Gerrit Olivier 2008-04-02 Die beste manier om hulde aan Koos Prinsloo te bring, is om sy verhale weer te lees – en om agter te kom hoeveel ontdekkings daar nog gemaak kan word. Of Koos altyd self bewus was van hoe die tekste in Slagplaas (1992) op mekaar inspeel, ...

Miserere mei, Deus…

Riet de Jong-Goossens 2008-04-02 ‘Dag Henk. Koos is dood. Het was vreselijk. Ben volgende week terug. Bel je.’ Als op de dag van gisteren herinner ik me de woorden die ik op het terras van de Mixer in Melville schreef aan Henk Figee, de uitgever van Koos Prinsloo....

Die skrywer het nié die laaste sê nie: Koos Prinsloo se onvoltooide nalatenskap

Riana Scheepers 2008-04-02 Dit gaan in hierdie lesing hoofsaaklik oor die onvoltooide literêre nalatenskap van Koos Prinsloo, met ander woorde, oor die lewendige gesprek wat sy verhaalbundels ontlok, selfs na sy dood, en die dokumente wat reageer op sy verhale verhale wat as "fiksie" verskyn het.

Koos Prinsloo se wenverhaal, "Die wond"

Hennie Aucamp 2008-03-27 In 1991 was ek vir ’n tweede keer die hoofbeoordelaar vir De Kat se groot kortverhaalwedstryd. Dit was ’n spanningsvolle aangeleentheid, want die verhale in die eindliga was uitmuntend en het, gehaltegewyse, só na aan mekaar ...

Koos Prinsloo - 'n naam gekoppel aan omstredenheid

Joan Hambidge 2008-03-27 Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was ’n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was. Nie alleen was dit die tyd van apartheid, noodtoestande en seksuele ...

Jou woorde eet

Reinet Nagtegaal 2008-03-27 Praatjie gelewer by die Woordfees 2008: Filosofiekafee (ondersteun deur De Kat) Skrywers word maklik bestempel as storiespinnners. Asof verbeelding ons enigste werktuig is (en dan moet 'n mens daai woord verbeelding tussen aanhalingstekens sit om ...

Die opgesmukte seun: ’n verhaal uit Gay New York, circa 1890

Hennie Aucamp Seminare en essays 2008-02-11 “I cannot help vanishing, disappearing and dissolving. It is my foremost trait.” : Stephen Crane in ’n brief aan Ripley Hitchcock, 1896. “Lives do not have plots, only biographies do.” : Guy Davenport in sy opstel “Stephen Crane”, The Hunter Gracchus, 1996. 1 Die gay gemeenskap is geneig om selebriteite vir die “clan” op te […]

Protes – in die proses

Naomi Meyer 2008-02-07 Etienne van Heerden het na aanleiding van sy "Op my duimnael" vir 'n paar skrywers wat hy gemeen het van hom sal verskil, gevra om te reageer. Hier is Naomi Meyer se reaksie: Wat verwag ’n gemeenskap van sy skrywers en ...

Wees subversief

Izak de Vries 2008-02-05 Etienne van Heerden het na aanleiding van sy "Op my duimnael" vir 'n paar skrywers wat hy gemeen het van hom sal verskil, gevra om te reageer. Hier is Izak de Vries se reaksie: Ek verwys graag na Etienne van Heerden se eerste ...

Om die gees te gee

Jaco Botha 2008-02-05 Etienne van Heerden het na aanleiding van sy "Op my duimnael" vir 'n paar skrywers wat hy gemeen het van hom sal verskil, gevra om te reageer. Hier is Jaco Botha se reaksie: The art of losing isn't hard to master; so many things ...
Top