Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Poort 2010 ’n minipoort tot die binnewêreld van jong skrywers
2010-11-05 My ouerige HAT verskaf drie verklarings vir die woord poort: 1. ’n Groot, aansienlike deurgang in ’n muur of ander tipe omheining. 2. Toegang. Soos in die poorte van die hemel (of die hel). 3. ’n Deurgang tussen berge ...Die Erfenisstigting herdenk ’n eeu van Afrikanerkultuur in Suid-Afrika
2010-10-20 Kort samevatting van ’n simposium ter herdenking aan die stigting van die Unie van Suid-Afrika op 31 Mei 1910 Die simposium is deur ongeveer 50 persone bygewoon en was uiters geslaagd en prikkelend. Drie temas is aangespreek, naamlik ...YouTube-onderhoud: Martin Kidd gesels oor Latynse vierkante en gee raad aan skoliere wat in die wiskundige wetenskappe wil studeer
2010-10-20 Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren is die skrywers van die eerste Natuurwetenskappe-artikel in LitNet Akademies.YouTube-onderhoud: Dirk Laurie gesels oor LitNet Akademies
2010-10-20 Dirk Laurie, Natuurwetenskappe-redakteur van LitNet Akademies, ’n geakkrediteerde Afrikaanse aanlynjoernaal, gesels oor sy agtergrond en deel sy visie vir hierdie dinamiese tydskrif. Hy bespreek ook die verband tussen wiskunde en ...Dirk Laurie in gesprek met Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren
2010-10-20 Dirk Laurie gesels met Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren, die skrywers van die eerste Natuurwetenskappe-artikel in LitNet Akademies. In hulle artikel bespreek dié drie wiskundiges die enumerasie van self-ortogonale Latynse ...Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel in LitNet Akademies
2010-10-13 Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel “Eietydse ridders: ’n Vergelyking tussen Die mugu (1959) deur Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken (2005) deur Jaco Fouché”. Joan-Mari, eers geluk ...LitNet-akademies onderhoud: Francis Galloway in gesprek met Annemie Stimie
2010-09-22 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Annemie Stimie rondom haar artikel “Die Europese musiektradisie en die ontwikkeling van ’n Afrikaneridentiteit. ’n Oorsig van Afrikaanse musiekjoernalistiek in Die Brandwag (1910-1921) ...Jan Rabie / Marjorie Wallace Lecture: Ground Zero – the South African literary landscape after apartheid
2010-09-22"All of this would suggest that since the dismantling of apartheid South African literature has entered a phase of unprecedented and explosive growth, and that the energy that had begun to manifest itself even during those dark days is now beginning to erupt."
Aan die anderkant van die grens
2010-09-07 As ouer vra mens: Hoe sal ek die wêreld aan my kinders verduidelik? Hoe sal ek my kinders leer wat dit beteken om mens te wees? ’n Vraag wat opvallend is in Praat verby grense is: Hoe sal ek my ouers opvoed tot ’n helder verstaan ...Die ''nuwe'' NALN: Naomi Bruwer gesels met Gert Opperman
2010-08-26 Die hernuwing van NALN - die Afrikaanse Museum en Navorsingsentrum - is vroeër vanjaar afgeskop met die aankondiging dat die Erfenisstigting aktief betrokke raak om te verseker dat NALN se eertydse glorie herwin word. Naomi Bruwer het met ...Ons protesteer
2010-08-24As skrywer voeg ek graag my stem teen die beoogde nuwe wetgewing en wil die petisie onderteken. Ek het al wyd gepubliseer, ook op LitNet.
Johann P Boshoff
Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 4)
2010-08-19 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die derde aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 16. Ruth Prawer Jhabvala (1927–): “Parasites,” East into Upper East: Plain Tales from New York and New Delhi 17.Ruth Prawer Jhabvala (1927–): […]Neo-Gotiek in die Afrikaanse letterkunde
2010-08-12 Die woorde Gotiek en Neo-Gotiek word nie dikwels in gesprekke oor die Afrikaanse letterkunde gehoor nie. Dié terme kom selfs nie in ’n puik naslaanwerk soos Literêre terme en teorieë (TT Cloete (red)) voor nie, maar nou moet haastig gesê word dat ook ander bronne, soos dié van Shipley, dié terme verswyg. Van Gorp het […]Nasiebou en subnasionale identiteite in Suid-Afrika na 1994
2010-08-12"Die blote feit dat mense in 1994 hul stem uitgebring het, kon nie die wonderwerk verrig om die rasvlek van hul bewussyn uit te wis nie."
Geldige belange en aansprake moet soms op pynlike maniere teen mekaar afgeweeg word
2010-08-12Regstellende aksie ("affirmative action")is ’n term wat in die VSA ontstaan hetas die versamelnaam van die beleid en reg watgelyke geleenthede vir lede van minderheidsgroepe wou bewerkstellig. Die diskoers oor regstellende ...
Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 3)
2010-08-10 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 11. Eudora Welty (1909-2001): “First Love”, The Collected Short Stories. 12. Maeve Brennan (1916-1993): “The Servant’s Dance”, The Rose Garden: Short Stories. 13. Primo Levi (1919-1987): “The Juggler”, Moments of Reprieve 14. […]Meertalige universiteite werk nie
2010-08-08Net 32 persent Afrikaans!
Die Universiteit van Pretoria was eens die trotse grootste Afrikaanse universiteit in Suid-Afrika.
Trots op sy uitsette: op die meeste ingenieurs en medici in die land wat hierdie universiteit alma mater kan noem, asook ...
Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 2)
2010-08-03Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees.
