Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

YouTube-onderhoud: Elbie Adendorff

Elbie Adendorff, Elbie Adendorff 2011-09-02 Elbie Adendorff is die skrywer van die artikel “’n Behoefte-analise as eerste fase in die ontwerp van ’n taakgebaseerde sillabus vir Afrikaans-tweedetaalonderrig op universiteitsvlak” in LitNet Akademies. Sy gesels ...

LitNet Akademies-resensie-essay: Alice Miller - Saartjie Baumann en Thomas

Joan Hambidge, Joan Hambidge 2011-08-31 By die lees van Carina Diedericks-Hugo se bekende én suksesvolle Thomas@-reeks word die volwasse leser gekonfronteer met die kind in jouself. Waarom lees ek byvoorbeeld elke jaar ’n Saartjie Baumann of ’n Trompie?

(Gay) trou is nie perdekoop nie …

LitNet Seminare en essays 2011-08-24

Plek- en eiename is verander om hulpvaardige straight mense te beskerm. Ons het nie eens daaraan gedink om die knoop wettiglik deur te haak nie, al het ons saam met ons ander gay landgenote die nuwe “civil ...

LitNet Akademies-resensie-essay: 150 Jaar van Suid-Afrikaanse Rugby

Kerneels Breytenbach, Kerneels Breytenbach 2011-08-24 Hoor jy die magtige dreuning? Die lied van ’n volk se ontwaking, wat harte laat sidder en beef?

YouTube-onderhoud: Carl Rohwer

Carl Rohwer 2011-08-23 Carl Rohwer is die skrywer van die Natuurwetenskappe-artikel “Naasbeste benadering met gladstrykers” in LitNet Akademies.

LitNet Akademies: Tematiese fisionomie en die waardering van kuns - Hendrik Hofmeyr lewer kommentaar

Hendrik Hofmeyr, Hendrik Hofmeyr 2011-08-17 Hendrik Hofmeyr reageer op die artikel “Tematiese fisionomie skep toegang tot drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bertha Spies. In die eerste plek wil ek graag my ...

LitNet Akademies: Tematiese fisionomie en die waardering van kuns - Heilna du Plooy lewer kommentaar

Heilna du Plooy, Heilna du Plooy 2011-08-17 Heilna du Plooy reageer op die artikel “Tematiese fisionomie skep toegang tot drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bertha Spies. Die onvermydelike bestanddeel ...

LitNet Akademies: Maritha Snyman gesels oor die plek van middelmoot-literatuur in die literêre sisteem

Maritha Snyman, Maritha Snyman 2011-08-10 Maritha Snyman reageer op die artikel “Literatuur in die marge: Die plek van die middelmoot-literatuur” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Hennie van Coller. Van Coller se artikel bespreek in genuanseerde ...

LitNet Akademies: Phil van Schalkwyk gesels oor die plek van middelmoot-literatuur in die literêre sisteem

Phil van Schalkwyk, Phil van Schalkwyk 2011-08-10 Phil van Schalkwyk reageer op die artikel “Literatuur in die marge: Die plek van die middelmoot-literatuur” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Hennie van Coller. In die debat oor “hoë” en ...

Bekendstelling: Die LitNet Akademies-resensie-essay

Etienne van Heerden 2011-08-09 In die lig van kommer oor die verskraling rondom die gesprek oor nuwe Afrikaanse boeke, het LitNet het pas 'n nuwe inisiatief aangekondig: Die LitNet Akademies-resensie-essay.

Die Taalwet se haalbaarheid

Jason Lloyd 2011-07-20 Hoe prakties haalbaar is die volle implementering van die voorgestelde Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale? In beginsel is dit ’n wonderlike idee wat moet toesien dat al 11 amptelike tale soos verskans in die Grondwet (Wet ...

LitNet Akademies: 'n Interpretasie van Leipoldt se Die heks - Marisa Keuris lewer kommentaar

Marisa Keuris, Marisa Keuris 2011-07-18 Marisa Keuris reageer op die artikel “‘My sonde is steeds voor my’: Die rol van belydenis in C Louis Leipoldt se Die heks (1923)” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Thys Human. Thys Human se ...
Top