Ingrid Scholtz2012-03-14"’n Mens kan verontwaardig in jou eie hoekie bly sit en jou suiwer sieletjie koester. Jy kan dan tevrede gaan slaap, maar weet wel dat jy dan die inisiatief verloor. In hierdie geval moet jou strategie juis wees om te voorkom dat regse Nederland Afrikaans kaap. Deur te weier om met jou teenstander te praat is dit presies wat gaan gebeur.”
Willem J Botha2012-03-13Willem Botha gesels met Jaap Steyn en André Duvenhage oor hulle artikel "Taalverskuiwing en taalhandhawing in die Afrikaanse gemeenskap: tendense en toekomsperspektiewe" in LitNet Akademies.
2012-03-08Nina Botes neem die heruitgawe van Elsa Joubert se kortverhaalbundel Melk in oënskou en oorweeg die relevansie van die bundel vir die hedendaagse gehoor.
Louise Anne Buchler2012-03-08"Dis dié dat die Hoogste Hof van Appèl onlangs kon beslis dat die aanstelling van Menzi Simelane as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag onwettig was en dat die howe in die toekoms dalk self sou kon beslis dat die besluit van die einste Vervolgingsgesag om alle kriminele klagte teen Jacob Zuma te laat vaar, nie geldig was nie."
Johann de Lange2012-03-06Johann De Lange lewer kommentaar op die polemiek rondom Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord se gebruik van die kunswerk in ’n lokprent vir hulle nuwe album, TEN$ION.
Hennie Strydom2012-03-01Hennie Strydom reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.
Christo van der Rheede2012-03-01Die wêreld staar vandag vele ekonomiese probleme in die gesig en Suid-Afrika is geen uitsondering nie. Hierdie probleme kan egter oorkom word, mits ons anders daaroor begin dink.
Neville Alexander2012-03-01“Will South Africa’s middle class and its intellectuals find the courage, have they got the imagination, to commit class suicide by moving away decisively from the current English-mainly and often English-only language policy, with all its negative consequences for a democratic polity?”
Elize Koch2012-02-29Elize Koch gesels met Michael le Cordeur oor sy artikel "Moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys: ’n moontlike oplossing vir Suid-Afrika se geletterdheids- en syfervaardigheidsprobleme" in LitNet Akademies.
2012-02-24Michael le Cordeur reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.
2012-02-24Jane Alexander het onlangs regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord geneem oor hulle ongemagtigde gebruik van haar beeldhouwerk Butcher Boys in 'n musiekvideo. Is die banalisering van kunswerke geoorloof? Of is dit kopieregskending? Joan Hambidge en Jaco Barnard-Naudé lewer kommentaar.
2012-02-23Die omstrede Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale het die afgelope tyd baie debat uitgelok. Kenners lewer hier kommentaar op die moontlike impak van ’n nasionale taalwet op inheemse tale in Suid-Afrika.
Steve Cornelius2012-02-23Steve Cornelius reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.
Theodorus du Plessis2012-02-23Theodorus du Plessis reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.
Naomi Meyer, Danny Titus2012-02-17"Taal is ’n taamlik emosionele aangeleentheid wat vir my nie bloot met wetgewing reggestel sal word nie. Dit is ’n langsame proses wat nog baie harde werk gaan behels." Danny Titus en Naomi Meyer gesels taalkwessies.