Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Gesprekke oor Afrikaans is altyd vervleg met ideologie
2012-05-17 Piet Croucamp gee sy indrukke oor die ANC se gesprekke met leiers van die Afrikaanse gemeenskap.LitNet Akademies: Lang Lang – Enkele opmerkings oor vertoonkuns, verhoogkuns en virtuositeit.
2012-05-16 Na aanleiding van Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses" bespreek Mareli Stolp Lang Lang se openbare beeld as omstrede vertoonkunstenaar.LitNet Akademies: Lang Lang en die illusie van omstredenheid
2012-05-16 Na aanleiding van Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses" gee Etienne Viviers sy mening oor Lang Lang se kreatiewe interpretasies van klassieke werke.LitNet Akademies: Verskuif Lang Lang die interpretatiewe grense van die kunsmusiek-teks – of bevestig hy dit?
2012-05-16 Martina Viljoen lewer kommentaar op Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses".LitNet Akademies: Lang Lang – Omstrede vertoonkunstenaar of gesiene virtuoos?
2012-05-16 Na aanleiding van Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses" reageer drie kenners op die vraag of Lang Lang se omstrede interpretasies die samehangende struktuur van die werke wat hy uitvoer ondermyn.LitNet Akademies-resensie-essay: Tyd om Boere-Arkadië te groet?
2012-05-09 Etienne Viviers bespreek Steve Hofmeyr se boek Die verste uur in hierdie resensie-essay.Gee my die kaas en melk, en vat die bloed en wyn vir jou
2012-05-02 Ek vra maar net hoe bloed tegelykertyd simbool van teenoorgestelde dinge kan wees. Simbool van verlossing. En simbool van verdoeming.Die ongekende oplewing van vampierfiksie
2012-05-02 Dit is tog jammer dat die meeste van die nuwe generasie bloedsuierhelde van die Gossip Girl-met-slagtande-soort is en sodoende baie van hulle satiriese “byt” verloor.LitNet Akademies-resensie-essay: Is Piekniek by Hangklip ’n kriminele oortreding?
2012-05-02 Izak de Vries hou sy lyf speurder en ondersoek Kerneels Breytenbach se speurverhaal-sonder-'n-speurder, Piekniek by Hangklip.Die suggestie van bloed
2012-05-02 Bloed is dus ’n ideale medium om filmgangers se bloeddruk mee op te jaag. Dit is nie bloot die rooi, dikkerige vloeistof nie, maar ook die moord, ongeluk of drama wat tot die vergieting daarvan gelei het, wat die impak maak.Die krag van bloed (of die gebrek daaraan)
2012-05-02 Bloed is 'n gespesialiseerde vloeistof met baie funksies. Maar bloed is ook 'n kragtige simbool in ander genres as die mediese wetenskap: in die letterkunde, film of teologie. 'n Paar kundiges praat oor of dié simbool nog net so sterk soos altyd deur die are pomp, en of dit sy krag verloor het.’n Kritiek op ’n normatiewe vergelyking van die 2003- en 2011-weergawes van die South African Languages Bill aan die hand van sosiolinguistiese beginsels van taalwetgewing
2012-05-01 Die hersiene weergawe van die South African Languages Bill wat sedert Julie 2011 in omloop is en gedurende Oktober 2011 vir openbare kommentaar in die Staatskoerant gepubliseer is, het heelwat negatiewe reaksies ontlok en kritici bevind onder meer dat dit ’n afgewaterde weergawe van sy voorganger (die 2003-weergawe) is. Maar is die 2003-weergawe werklik ’n beter wetsontwerp en sy 2011-opvolger by implikasie dan ’n slegter ontwerp?YouTube-onderhoud: Michael le Cordeur
2012-04-26 Michael le Cordeur gesels oor sy akademiese agtergrond en loopbaan. Hy praat ook oor die belangrikheid van moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys (MTGTO). Le Cordeur dui ook op die verband tussen MTGTO, nasiebou en positiewe identiteitsvorming. Hy fokus veral op ’n moontlike MTGTO-beleid vir Afrika-tale.Hoe ekovriendelik is die reismedia?
2012-04-23 In die huidige toestand van onse aarde is die voetspoor uiteraard iets wat elke liewe bedryf en individu ernstig moet opneem, maar is dit nie nóg meer die geval vir die reismedia nie? Want alles waaroor hulle skryf, al die inhoud wat eksemplare verkoop, gaan oor die omgewing, die ongerepte natuur en die fyn ekologiese balans van die skepping.LitNet Akademies-resensie-essay: Kopwond deur Anthony Feinstein – die waarheid as fiksie beleef
2012-04-23 Meer as twee dekades na die Grensoorlog verskyn daar meteens ’n hele string boeke oor hierdie onderwerp. Alexander Strachan lees Kopwond deur Anthony Feinstein en soek antwoorde op 'n reeks vrae wat die boek by hom ontlok.LitNet Akademies: Hermann Hesse: die gewilde én gehate Nobelpryswenner
2012-04-20 Na aanleiding van Estelle Alma Maré se LitNet Akademies-artikel "Die hiërargie van begeerte in José Saramago se roman Baltasar and Blimunda" stel Philip van der Merwe ons voor aan die fiksie van Herman Hesse.LitNet Akademies: Getuigskrifte van groot geeste – ’n inleiding tot Nobelpryswenners vir letterkunde
2012-04-20 Na aanleiding van Estelle Alma Maré se LitNet Akademies-artikel "Die hiërargie van begeerte in José Saramago se roman Baltasar and Blimunda" skryf twee navorsers kortliks oor Nobelpryswenners vir letterkunde wat hulle as 'ondergewaardeer' ag.LitNet Akademies: Die visioenêre fiksie van Patrick White
2012-04-19 Na aanleiding van Estelle Alma Maré se LitNet Akademies-artikel "Die hiërargie van begeerte in José Saramago se roman Baltasar and Blimunda" stel Bridget Grogan ons voor aan die fiksie van Patrick White, Australië se enigste Nobelpryswenner vir letterkunde.Die taal (Namataal Khoe-khoegowab)
2012-04-19Die idee om aktief die Namataal te bevorder, het ontstaan uit ’n raadplegende werkswinkel by Poem se Voetrus in 2000. Die besluit was gedryf deur die liefde vir die Namataal en Namakultuur.
