Elzette Steenkamp, Eben van Renen2012-09-27LitNet het behoorlik wetenskapfiksie-koors! Elzette Steenkamp het met die Afrikaanse WF-skrywer Eben van Renen gesels oor sy nuwe boek, die stand van wetenskapfiksie en fantasie in Afrikaans en die gebruik van hoofletters.
Jannie Pretorius2012-09-25Jannie Pretorius reageer op Suzanne Bester en Dorothea Steenkamp se kommentaar op sy LitNet Akademies-artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje".
2012-09-21Rede gelewer deur Hein Willemse, Vrydagaand 14 September 2012 – tydens die viering van die twintigste bestaansjaar van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, Zevenwacht, Kuilsrivier.
Rianne van Vuuren2012-09-20"Gaan die gemeenskaplike-oogmerk-moordklag en die U-draai (nadat dit uit verskeie oorde veroordeel is) in die toekoms beskou word as rigtinggewend vir Suid-Afrika of nie?"
Yvonne Jooste2012-09-20Yvonne Jooste lewer kommentaar op Jaco Barnard-Naudé en Pierre de Vos se LitNet Akademies-artikel "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear".
Loammi Wolf2012-09-20Loammi Wolf reageer op die LitNet Akademies-artikel "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear" deur Jaco Barnard-Naudé en Pierre de Vos.
DS de Villiers2012-09-20"Snyman (Strafreg, 2006:263-4) hou voor dat 'die kern van hierdie leerstuk is dat indien twee of meer mense ’n gemeenskaplike oogmerk het om ’n misdaad te pleeg en gesamentlik optree ter uitvoering van hierdie oogmerk, die handeling van elkeen van hulle ter uitvoering van die gemeenskaplike oogmerk die ander toegereken word'."
2012-09-20Wat is die impak van Marikana op die land se toekoms? Is die moordklag wat teen medemynwerkers gelê is toe die polisie op hul losgebrand het, nie buitensporig en verregaande nie? Wat sê die arbeidsreg van 'n impulsiewe, onbeskermde en gewelddadige staking wat op gunstige loonverhogings uitgeloop het? Kenners gee hul mening.
Jaco Jacobs2012-09-12"Ek gee nie regtig om wie die indrukwekkende arsenaal skietgoed ontwerp het of watter fantastiese baanbreker-wetenskap daaragter skuil nie - die belangrikste is of luitenant Ripley daai flippen ruimtegogga kan skiet dat die slym spat."
2012-09-12Wie dink die vrouetydskrifte is die Afrikanervrou en wie is die Afrikanervrou werklik? Stel sy werklik nie belang in politiek nie? Weet sy ook niks hieromtrent nie? Loraine Maritz het hieroor navorsing gedoen en gesels in hierdie video oor haar LitNet Akademies-artikel.
Henriëtte Loubser2012-09-10"WF is baie gewilde leesstof onder kinders en jongmense, daarom is dit juis ’n potensiële bron tot leergeleenthede wat deur ouers en onderwysers ontgin kan word. Hier kan ’n mens vashaak by geletterdheidsvaardighede, maar WF bied ook ’n ideale medium vir die ondersoek van wetenskaplike en sosiale kwessies."
Clinton V du Plessis2012-09-06"En as Snyman dan die kollektiewe geheue verwoord van die head side van die munt, wonder ek of ek nie my storie, die tail side, ook kan vertel nie?" Clinton du Plessis deel sy narratief.
Christo van der Rheede2012-09-06"Well, I am an African and owe it not to my blackness, brownness or whiteness, but to my Khoisan, Malabar slave, Xhosa, Dutch, French, German and Scottish forefathers who embraced this continent with their hearts and souls, who made it their home and who developed this country."
Zaan Bester, Tobie van Dyk2012-09-03"Ek snap dit dat ’n nuweling-eerstejaarstudent nie gelukkig daarmee is om ’n akademiesegeletterdheidsmodule of ’n taalmodule te volg wanneer hy/sy by ’n universiteit aankom nie – hy/sy is dan nou immers hier om ’n ingenieur te word, of ’n dokter, of ’n prokureur. "
Marisa Botha, Ena Jansen2012-08-31"Ek dink ons leef nou in ’n ander wêreld, waarin mense op webwerwe, blogs, Facebook en deur ander sosiale media hulle persoonlike ervarings met die publiek deel. Die outobiografiese genre het ook baie gegroei in die afgelope paar dekades."
Danie Langner2012-08-30Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, lewer sy reaksie op die SBA wat uitgesluit gevoel het van ’n konferensie in Garsfontein.
2012-08-29"Daar is ’n sosiaal-politieke tydbom aan die ontwikkel. Sonder kwalifikasies en voldoende skoling is die jeug tot werkloosheid gedoem, wat sal veroorsaak dat hulle ’n probleem raak vir die samelewing."
Danie van Wyk2012-08-24Danie van Wyk het aan Rapport gesê dit is ’n jammerte sekere organisasies in die Afrikaanse gemeenskap was uitgesluit van ’n FAK-konferensie in Garsfontein. In wie se hande is Afrikaans veilig?