Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
LitNet Akademies-resensie-essay: Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef deur Johannes Bertus de Villiers
2012-11-28 "Die aarde begin tril en dreun in die onmiskenbare aanloop tot ’n aardbewing, en die wete is skielik en seker: dit is nie die maan wat besig is om van die aarde weg te val nie. Dit is ons eie planeet wat uit haar vaste baan om die son geruk is."SALA Bloemfontein!
2012-11-28 Op ’n koel lentemiddag in die eerste week van Oktober 2012 ontvang ek ’n betekenisvolle e-pos. My debuutboek, ’n Hemelhoë hekkie, is vir ’n Suid-Afrikaanse literêre toekenning (SALA) benoem en ek en ’n metgesel word uitgenooi na die toekenningsaand op 10 November in Bloemfontein.LitNet Akademies-resensie-essay: Philida 'n waarskuwing aan die elite
2012-11-27 "Waar mense se wense té lank onderdruk word, het jy min nodig om hulle tot aksie te laat oorgaan. Philida se waarskuwing is gerig aan die nuwe politieke en godsdienstige elite: Die onderdruktes is nie almal onnosel nie. Party van hulle gaan leer om néé te sê."LitNet Akademies-resensie-essay: Die aanspraak van lewende wesens deur Ingrid Winterbach – 'n Postmoderne quest-verhaal
2012-11-27 "Die aanspraak van lewende wesens voer die leser op reise waarin die individuele en kollektiewe onbewuste geopenbaar word; onderdrukte energieë kom in die loop van die verhaal na bo."In gesprek met ... Willy Martin
2012-11-26 Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?Ingrid Winterbach en Saul Bellow
2012-11-26 Ingrid Winterbach se roman Die aanspraak van lewende wesens het die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 gewen. Joan Hambidge beskou nou Winterbach se oeuvre na aanleiding van die LitNet Akademies-artikel "'Te hel met heling, Niggie!': Wanneer traumanarratiewe tekort skiet."Die soeke na “closure” in Die aanspraak van lewende wesens deur Ingrid Winterbach
2012-11-26 Ingrid Winterbach se roman Die aanspraak van lewende wesens het die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 gewen. Bibi Burger beskou nou Winterbach se oeuvre na aanleiding van die LitNet Akademies-artikel "'Te hel met heling, Niggie!': Wanneer traumanarratiewe tekort skiet".Die oeuvre van Ingrid Winterbach
2012-11-26 Ingrid Winterbach se roman Die aanspraak van lewende wesens het die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 gewen. Kenners beskou nou Winterbach se oeuvre na aanleiding van die LitNet Akademies-artikel "'Te hel met heling, Niggie!': Wanneer traumanarratiewe tekort skiet'".Abstracts: Interdisciplinary conference on brown identity at the Beyers Naudé Centre
2012-11-23 "The simultaneity in the embodiment of black consciousness, non-racialism and an African consciousness is worked out by illustrating in narrative style people’s gravitation from one consciousness to another."LitNet Akademies-resensie-essay: Onse vaders deur Karin Brynard: ’n nuwe aangesig vir betrokke literatuur
2012-11-21 "Brynard het die luukse om in ’n polities gemarginaliseerde taal veel meer aandag aan karakterisering te gee. Sy is daarom nie, soos Nicol, aangewese op papkamerade nie, en die tekstuur van haar skryfwerk dring daarom sterker deur tot die kern van die daaglikse lewe waar ou rassisme en nuwe naasteliefde skouers skuur."Natuurwetenskappe-gesprek: genetika en die omgewing
2012-11-20Zané Lombard gesels met Vanessa O'Neill, Gerrit Koorsen en Liza Bornman oor hulle LitNet Akademies-artikel "Epigenetika: die skakel tussen genetika en omgewing"
Wie is die naakte Boer? 'n Heteronormatiewe, manlike perspektief
2012-11-19"Wat ek besef het by die skryf van Bad Sex, is dat daar min ruimte in die Suid-Afrikaanse letterkunde vir seks as ’n gewone verskynsel bestaan, soos wat dit inderdaad vir die meeste mense tog is. Seks is, soos inkopies doen, vermaak reël, die hond oppas, kosmaak, lees ens, tog ’n alledaagse verskynsel (of behoort te wees), iets wat op verskeie vlakke by elke volwasse mens se daaglikse lewe ’n invloed uitoefen."
Wie is die naakte Boer? ‘n Kritiese, teoretiese en kreatiewe reaksie
2012-11-19"Die titel van my essay sou kon heet: Hoe ry die Boere sit-sit so ..."
Wie is die naakte Boer? ’n Literêre verkenning
2012-11-19"In Afrikaans het ons romanses, hygromans, lesbiese romans en Karel Schoeman se steriele romans. Daar is talle vorme van seks in ons letterkunde waarin die Afrikaner, die Boerin of die Afrikaanse haarself kan eien."
