Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Selfbeveiliging: Vind ’n woord by die daad

Deon Meiring 2013-02-22 "My ander ervaring met wapens was toe ek en ’n vriendin ’n ruk terug in ’n parkie beroof is. Dit bring my terug na die slingervel-kwessie. Die rowers het nie vuurwapens gehad of nodig gehad nie."

Is ekokritiek die moeite werd?

Reinhardt Fourie Academic research 2013-02-22 "Ons word daagliks deur nuusberigte oor wildstroping, mynbedrywighede, kernrampe en groot natuurrampe tot die besef gedwing dat die vernietiging van die omgewing ’n aktuele impak op ons lewens het. Navorsers het hierop begin reageer en die ekokritiek sal in die volgende twee dekades ’n nóg belangriker ondersoeksrigting word ..."

Pasmaatspesies, niemenslike diere en die omgewing: gedagtes oor die postkoloniale ekokritiek in Suid-Afrika

Andries Visagie 2013-02-22 "As ’n mens daaraan dink dat een van die oudste en bekendste gedigte in Afrikaans, Eugène N Marais se “Winternag”, ’n natuurvers is, is dit seker nie verbasend dat die ekokritiek uiteindelik in die Afrikaanse literatuurwetenskap ook begin vaart kry nie."

Hoe belangrik is ekokritiek in Suid-Afrika? En maak dit saak?

2013-02-22 Artikels wat in LitNet Akademies verskyn het, laat die vraag ontstaan of ekokritiek in Suid-Afrika aan die groei is. Kenners geen hul mening.

Koos Kombuis: Daar is 'n hel

Koos Kombuis 2013-02-20 "Daar is party mense wat sê die hel, as daar so ’n plek bestaan, is ’n enorme poel van vuur waar sondaars vir alle ewigheid brand. Ek dink nie so nie."

Gun Free South Africa: How do we make South Africa safe?

Adèle Kirsten 2013-02-20 "The majority of guns that make their way into the illegal pool of firearms are those that are lost and stolen from licensed gun owners – which includes civilians, the police and the military."

Webseminaar: Noodvuur / selfbeveiliging

2013-02-20 Die aanvanklike nuusberigte en latere verklarings in die hof dat Oscar Pistorius na bewering vermoed het dat sy vriendin, Reeva Steenkamp, 'n inbreker in sy huis is en haar daarom doodgeskiet het, het vrae laat ontstaan oor wapenbeheer en selfbeveiliging in Suid-Afrika.

Vreemde geluide in jou huis: selfbeveiliging in ’n getraumatiseerde samelewing

Hanru Niemand 2013-02-19 "Oorwaaksaamheid is ’n manier om aan te pas in hierdie nuwe, gevaarlike wêreld, en ’n drang na selfbeveiliging is die suiwerste uitdrukking daarvan."

Selfbeveiliging: Staat beskerm nie

Piet le Roux 2013-02-19 "Dit kom voor asof die Suid-Afrikaanse staat ten opsigte van sy mees basiese bestaansrede Suid-Afrikaners faal: dit verseker nie die redelike handhawing van openbare orde en veiligheid nie."

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

Sonia Joubert Academic research 2013-02-12

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut) 

Our needs differ. What to do? (Advice from a life coach)

Renate Landman Academic research 2013-02-11

"If you are the partner who pretends to be asleep to avoid your partner’s sexual advances, then – out of your love for and commitment to your mate – please seek the help you need."

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van teoloog)

Anton Pienaar Academic research 2013-02-08

"Seksualiteit is in die menslike liggaam (in die lewe!) ingebou soos gewone honger en dors. Sonder seksualiteit sou lewe ophou bestaan het."

Die solitaire-seminaar: Hoe gemaak as jy en jou maat se behoeftes verskil?

Ingrid Lehmensich Botha Menings 2013-02-08

Hoe gemaak as jy en jou maat se behoeftes verskil? Kenners gee raad en lesers vertel stories.

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van huweliksberader)

Ingrid Lehmensich Botha, Muriel Brent Menings 2013-02-05

"Ek onthou toe ek ’n kind was, het ek vir ’n ruk by my grootouers op die plaas gewoon. Saans het my ouma tot laat in die nag solitaire by die eetkamer tafel gesit en speel. Doodmoeg – sy’t die hele tyd gesit en gaap, maar speel het sy gespeel. Eers later, toe ek self getroud is, het ek gesnap dat sy eers heeltemal seker wou maak dat my oupa vas slaap voordat sy by hom in die bed klim."

Pynstiller – Op soek na die verlossing

Fanie Viljoen 2013-01-29 #cuttingforbieber was 'n blufspul, maar selfskending is geen grap nie. Fanie Viljoen skryf hier oor sy grafiese Facebook-verhaal, Pynstiller, en oor watter grense die skrywer mag oorsteek.

Die Titanic-twiet! Die gebruikersprofiel as 'n bron van nuwe digitale publikasiemoontlikhede op sosiale-media-platforms.

Kosie Eloff 2013-01-29 'n Sosiale-media-gebruikersprofiel kan stories, karakters en konsepte 'n teenwoordigheid op 'n aanlyn gemeenskap gee. Hieroor skryf Kosie Eloff, na aanleiding van 'n aanlynverhaal oor selfskending.

Pynstiller: 'n Webseminaar

2013-01-29 'n Webseminaar omtrent Fanie Viljoen se baanbrekersverhaal op Facebook, Pynstiller.

In gesprek met ... Eddy Van Der Borght

Carina van der Walt 2013-01-16 Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?

Imraan Coovadia responds to Ian Glenn

Imraan Coovadia 2013-01-07 "And all this, right to the edge of racial hatred, to prevent the fair or unfair scrutiny of a book and a writer?"

Top 12 2012: Menings

2012-12-19 Hieroor het opinies op LitNet gedurende 2012 ontvlam ...
Top