Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
YouTube-onderhoud: Loraine Maritz
2012-09-12 Wie dink die vrouetydskrifte is die Afrikanervrou en wie is die Afrikanervrou werklik? Stel sy werklik nie belang in politiek nie? Weet sy ook niks hieromtrent nie? Loraine Maritz het hieroor navorsing gedoen en gesels in hierdie video oor haar LitNet Akademies-artikel.Van ’n tegnologiese moontlikheid tot ’n ryke leergeleentheid: die opvoedkundige waarde van wetenskapsfiksie
2012-09-10 "WF is baie gewilde leesstof onder kinders en jongmense, daarom is dit juis ’n potensiële bron tot leergeleenthede wat deur ouers en onderwysers ontgin kan word. Hier kan ’n mens vashaak by geletterdheidsvaardighede, maar WF bied ook ’n ideale medium vir die ondersoek van wetenskaplike en sosiale kwessies."By Neville Alexander se 75ste verjaardag
2012-09-07 Neville Alexander het verlede jaar 75 geword. Gerrit Brand deel sy gedagtes by hierdie geleentheid noudat Alexander oorlede is.Geloofsbriewe (the true confessions of a reluctant Afrikaner)
2012-09-06 "En as Snyman dan die kollektiewe geheue verwoord van die head side van die munt, wonder ek of ek nie my storie, die tail side, ook kan vertel nie?" Clinton du Plessis deel sy narratief.Who is African and who is not?
2012-09-06 "Well, I am an African and owe it not to my blackness, brownness or whiteness, but to my Khoisan, Malabar slave, Xhosa, Dutch, French, German and Scottish forefathers who embraced this continent with their hearts and souls, who made it their home and who developed this country."LitNet Akademies: Zaan Bester gesels met Tobie van Dyk
2012-09-03 "Ek snap dit dat ’n nuweling-eerstejaarstudent nie gelukkig daarmee is om ’n akademiesegeletterdheidsmodule of ’n taalmodule te volg wanneer hy/sy by ’n universiteit aankom nie – hy/sy is dan nou immers hier om ’n ingenieur te word, of ’n dokter, of ’n prokureur. "LitNet Akademies: Ena Jansen in gesprek met Marisa Botha
2012-08-31 "Ek dink ons leef nou in ’n ander wêreld, waarin mense op webwerwe, blogs, Facebook en deur ander sosiale media hulle persoonlike ervarings met die publiek deel. Die outobiografiese genre het ook baie gegroei in die afgelope paar dekades."FAK reageer: word inklusiwiteit slegs bepaal deur kleur of ook deur gesindheid?
2012-08-30 Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, lewer sy reaksie op die SBA wat uitgesluit gevoel het van ’n konferensie in Garsfontein.Spitsberaad oor onderwys: ’n verslag
2012-08-29 "Daar is ’n sosiaal-politieke tydbom aan die ontwikkel. Sonder kwalifikasies en voldoende skoling is die jeug tot werkloosheid gedoem, wat sal veroorsaak dat hulle ’n probleem raak vir die samelewing."Wie se taal is dit dié?
2012-08-24 Danie van Wyk het aan Rapport gesê dit is ’n jammerte sekere organisasies in die Afrikaanse gemeenskap was uitgesluit van ’n FAK-konferensie in Garsfontein. In wie se hande is Afrikaans veilig?Sterflikheid vergestalt in ’n paar spykerhakke
2012-08-23 "Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Steven Cohen se film Golgotha (2007-9) bevraagteken wat dit is om mens te wees in ons huidige Westerse samelewing."Eugène Marais (1871–1936): ’n lewensoorsig
2012-08-16 Na aanleiding van Die Wonderwerker wat spoedig landwyd vertoon, deel Chris Barnard hier ’n lewensoorsig van Eugène Marais.Let the people have chicken and beer!
2012-08-15 "Daar het glo vir geruime tyd ’n sterk bierreuk bo die ongelukstoneel gehang. Die enigste mense wat voordeel uit die situasie getrek het, was ’n aantal locals wat glo bokse en bokse bier en bevrore hoender weggedra het. For free. Vrugte van die ANC-bewind." Marius Ackermann skryf oor Suid-Afrika as Teater van die Absurde.Kaaps in fokus-referaat: Verrekening van Kaaps en ander taalvariëteite in die onderwys
2012-08-14"Oor die begrip standaardtaal, en veral oor Standaardafrikaans, is daar al baie gedebatteer. By sommige deelnemers aan die debat is dit duidelik dat dit ’n emosionele saak is wat hervorming benodig."
Om Schoeman te lees, of: Oom Karel vertel
2012-08-09"In Die laaste Afrikaanse boek (Human & Rousseau, 2002) pen Karel Schoeman al ’n dekade gelede, en toe al “uitgetree en afgetree” (sy woorde), ’n paar gedagtes aangaande die kreatiewe proses neer."
Kaaps in fokus-referaat: Ekonomiese bemagtiging deur Kaaps
2012-08-07"Die ontginning van Kaaps se ekonomiese potensiaal is nie ’n hersenskim nie."
