Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Voorsittersrede Derde Jaarvergadering van die ATR – 18 November 2011
2011-11-29 Dit is weer eens met groot genoeë dat ek hierdie voorsittersrede van die ATR lewer – dit is reeds die derde een. In die eerste voorsittersrede van Augustus 2009 in Pretoria het ek verslag gedoen oor die verloop van die proses wat opgebou het daartoe en ook totRooi kaarte aan Pierre de Vos én Marié Heese
2011-11-29 Ek volg met belangstelling Pierre de Vos en Marié Heese se bekgeveg oor Afrikaans en die US. Albei spoeg vuur vir die vale en skroom nie om mekaar sleg te sê nie. Terwyl ek begrip het vir albei se perspektiewe, dus nou De Vos se aandrang op ...YouTube-onderhoud: Susan Meyer
2011-11-24 Susan Meyer praat oor literêre manifesteringswyses van die natuur in Voetpad na Vergelegen van Chris Barnard en Verbrande Paradys van Hans du Plessis. Barnard se omgewing is dié uit 'n vroeëre tyd, in Du Plessis s'n is die omgewing modern.Legal opinion relating to the passing of the protection of state information bill
2011-11-23 This new controversial law has been proposed in order to protect the state against "espionage" and guard "national interests", but among other things it will have the effect of being able to gag the media.YouTube-onderhoud: Rianne van Vuuren
2011-11-17 Toekomsstudies is relatief jonk – dis nie voorspellings nie, maar daar word na die toekoms gekyk met moontlike alternatiewe van wat kán. Toekomsstudies is ’n praktiese instrument om iets te beheer wat ons nog gedeeltelik kan bepaal. Rianne ...Die toekoms van gedrukte media in Suid-Afrika, à la Bun Booyens
2011-11-16 Op 10 November 2011, in ’n volgepakte HB Thom-teater op Stellenbosch, het die redakteur van Die Burger as genooide spreker by die Konvokasie van Stellenbosch Universiteit opgetree. By hierdie geleentheid is die toekoms van Afrikaans as voertaal ...Die HB Thom is ’n mikrogolfoond
2011-11-16 "Julle sal sien," sê die man op RSG en sy stem bewe van emosie. "Ons is nie alleen nie." Die gesprek is op ’n einde; ek hoor net genoeg om te besef waaroor dit handel. Daar is lewe op ’n ander planeet vanaand. En dit het niks met die alien Malema te ...Dank die sterre vir Engels
2011-11-15 Ek was vanaf 2008 tot 2010 ’n student aan die US. Ek beoog ook om weer in 2012 te studeer. En ek dank die sterre vir Engels op kampus. Daar is wel ’n paar elemente van persoonlike vooroordeelwat ek graag op die tafel ...Die whiteys en hul klassies
2011-11-11 As ek so lees aan al die blogposts, comments, tweets, nuusberigte en opinies wat al geskryf is oor die jongste ontwikkeling in die US se never-ending taaldebat, dan wil dit vir my voorkom dat die meeste van ons eintlik saamstem: die US moet ...Ware meertaligheid vereis wegbeweeg van unieke Afrikaanse US
2011-11-11 Artikel 29(2) van die Grondwet bepaal die volgende: Elkeen het die reg om in openbare onderwysinstellings onderwys te ontvang in die amptelike taal of tale van eie keuse waar daardie onderwys redelikerwys doenlik is.LitNet Akademies-resensie-essay: Grond/Santekraam
2011-11-10 Die beëindiging van apartheid en die omverwerping van die ancien régime in Suid-Afrika het oor die afgelope nagenoeg 20 jaar ’n skynbaar nimmereindigende vloed publikasies vanuit ’n verskeidenheid invalshoeke tot gevolg gehad.Nie ’n kultuurskans nie, ’n nasionale bate
2011-11-10 Omdat Afrikaans ’n spesiale taal is in dié opsig dat dit daartoe in staat is om hoër funksies te verrig, is dit nie ’n blote kultuurskans nie: dis ’n wonderlike, nasionale bate en Stellenbosch moet daarvan getuig. Dis jammer dat die debat nog steeds, na ...Ons is besorg oor die US se taalbeleid
2011-11-10 Hierdie is nie ’n “mosie van wantroue” soos plek-plek berig is nie. Ons is bloot besorg oor die US se huidige taalbeleid en die beleid van dubbelmedium-onderrig, spesifiek by wyse van die sogenaamde T-opsie wat as uitgangspunt ’n voorgraadse ...Afrikaans en die US-taaldebat
2011-11-10 Twee doktorale studente by die universiteit van Stellenbosch het ’n mosie teen die konvokasie gebring om beswaar te maak teen die afskaling van Afrikaans. Lees reaksies by hierdie miniseminaar.Ernst Marais talks to Naomi Meyer about the language debate which once again flared up at the University of Stellenbosch
2011-11-08The language issue is an ongoing debate at the University of Stellenbosch. What is your solution to the problem? Stellenbosch University (SU) must make a firm pronouncement that it is primarily an Afrikaans university where Afrikaans is the main language of tuition.
