Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Die ASV se bande met Pretoria-PEN
2011-12-07 Wat is die Afrikaanse Skrywersvereniging se betrokkenheid by Pretoria-PEN, nou en in die verlede? Eerste dinge eerste: ek beantwoord die vrae in my kapasiteit as die laasdienende nasionale voorsitter van die Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV). Soos ...Pretoria-PEN
2011-12-07 PEN (oorspronklik vir “Poets, Essayists and Novelists”) International is die oudste menseregte- en literêre gemeenskap ter wêreld. Om aan enige PEN-organisasie wêreldwyd te behoort, moet skrywers die basiese beginsels van PEN se grondwet ...Gender is ’n konstruksie
2011-12-06 My paMy pa
wou ons Sondae treat
met ’n ete in die Masonic
of in oom Boetie Michaels se hotel,
ja, daardie hotel wat in die vloed bly staan het
toe sy ma op die boonste verdieping toekyk vanuit die Ark
en die off-sales besteel word en die Vaalrivier oor sy walle stroom.
Gender en geweld
2011-12-06 Ek vind aanklank by die rubriek “Gender, ubuntu en geweld”, om verskeie redes. Eerstens die verskynsel self - die feit dat daar gepraat word van gendergeweld, met ander woorde geweld wat gemik is teen ’n bepaalde gender (in die Suid-Afrikaanse ...Gender-geweld-diskoers
2011-12-06 Gender en ubuntu is met mekaar vervleg: ’n mens is net ’n mens deur ander mense. Gerrit Brand skryf in sy blog oor kritiek op die diskoers en geweld teen vroue – spesifiek dat bepaalde aspekte van dié diskoers indirek geweld ...Blou Lyn-projek dupe in Durban
2011-12-02 Met die bekendstelling van Sculpting the Earth ontmoet ek weer Strijdom van der Merwe die afgelope September in Stellenbosch. Vandat hy tydens die kunstefees Oerel 2009 op die Nederlandse eiland Terschelling sy landskapskuns vertoon het, ...Strijdom van der Merwe, the blue line, a red flag and black Tuesday
2011-12-01 Strijdom van der Merwe recently decided to walk away from a proposed project in Durban. The idea was to paint a blue line through the city to demonstrate the potential impact of global warming. Behind the scenes, Van der Merwe clashed ...Notes on the making of "In Durban, all roads lead ..."
2011-12-01 Strijdom van der Merwe recently decided to walk away from a proposed project in Durban. The idea was to paint a blue line through the city to demonstrate the potential impact of global warming. Behind the scenes, Van der Merwe clashed ...YouTube-onderhoud: Daan Wissing
2011-12-01 Daan Wissing gesels oor homself en sy akademiese agtergrond en vertel hoe hy sy eerste publikasie in LitNet Akademies ervaar het. Hy gesels oor sy ervaring van die samewerking en begrip van die Kharkammers tydens sy navorsing, en verduidelik ...Victims and victors: winners and losers in a post-apartheid arts dispensation
2011-11-29Is Limpopo sucking the hind teat of arts funding in South Africa today? According to the NAC’s 2010 annual report, out of a total of 615 funded applications, Limpopo had only 33. Or maybe it was Mpumalanga with 16 projects. Or the Northern Cape, with ...
