Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Aan die anderkant van die grens
2010-09-07 As ouer vra mens: Hoe sal ek die wêreld aan my kinders verduidelik? Hoe sal ek my kinders leer wat dit beteken om mens te wees? ’n Vraag wat opvallend is in Praat verby grense is: Hoe sal ek my ouers opvoed tot ’n helder verstaan ...Die ''nuwe'' NALN: Naomi Bruwer gesels met Gert Opperman
2010-08-26 Die hernuwing van NALN - die Afrikaanse Museum en Navorsingsentrum - is vroeër vanjaar afgeskop met die aankondiging dat die Erfenisstigting aktief betrokke raak om te verseker dat NALN se eertydse glorie herwin word. Naomi Bruwer het met ...Ons protesteer
2010-08-24As skrywer voeg ek graag my stem teen die beoogde nuwe wetgewing en wil die petisie onderteken. Ek het al wyd gepubliseer, ook op LitNet.
Johann P Boshoff
Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 4)
2010-08-19 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die derde aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 16. Ruth Prawer Jhabvala (1927–): “Parasites,” East into Upper East: Plain Tales from New York and New Delhi 17.Ruth Prawer Jhabvala (1927–): […]Neo-Gotiek in die Afrikaanse letterkunde
2010-08-12 Die woorde Gotiek en Neo-Gotiek word nie dikwels in gesprekke oor die Afrikaanse letterkunde gehoor nie. Dié terme kom selfs nie in ’n puik naslaanwerk soos Literêre terme en teorieë (TT Cloete (red)) voor nie, maar nou moet haastig gesê word dat ook ander bronne, soos dié van Shipley, dié terme verswyg. Van Gorp het […]Nasiebou en subnasionale identiteite in Suid-Afrika na 1994
2010-08-12"Die blote feit dat mense in 1994 hul stem uitgebring het, kon nie die wonderwerk verrig om die rasvlek van hul bewussyn uit te wis nie."
Geldige belange en aansprake moet soms op pynlike maniere teen mekaar afgeweeg word
2010-08-12Regstellende aksie ("affirmative action")is ’n term wat in die VSA ontstaan hetas die versamelnaam van die beleid en reg watgelyke geleenthede vir lede van minderheidsgroepe wou bewerkstellig. Die diskoers oor regstellende ...
Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 3)
2010-08-10 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 11. Eudora Welty (1909-2001): “First Love”, The Collected Short Stories. 12. Maeve Brennan (1916-1993): “The Servant’s Dance”, The Rose Garden: Short Stories. 13. Primo Levi (1919-1987): “The Juggler”, Moments of Reprieve 14. […]Meertalige universiteite werk nie
2010-08-08Net 32 persent Afrikaans!
Die Universiteit van Pretoria was eens die trotse grootste Afrikaanse universiteit in Suid-Afrika.
Trots op sy uitsette: op die meeste ingenieurs en medici in die land wat hierdie universiteit alma mater kan noem, asook ...
Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 2)
2010-08-03Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees.
Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 1)
2010-07-28My stuk “Ander weides, ander keuses” het ’n oorsig gebied van gay-bloemlesings uit die tweede helfte van die vorige eeu tot 2007 toe.
South Africa on the Shelf: Keeping the conversation alive
2010-07-13 As Chile was walloping Switzerland, fans in Mary Fitzgerald Square were oblivious to the generator that kicked in when Eskom workers left the rest of the Newtown Cultural Precinct in the dark. I wondered what Fitzgerald, said to have been the first ...Suid-Afrika op die rak: 'n Paar kinkels
2010-06-23Tot voor die koms van Nielssen-BookScan so drie en ’n bietjie jaar gelede was statistiek oor die Suid-Afrikaanse boekbedryf baie kosbaar. Enige inligting wat beskikbaar was oor verkope en omsette is gebruik om ’n geheelbeeld te vorm.
...
