Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Om dubbel-gemarginaliseer te wees
2006-10-04 Om gay/lesbies te wees, maak jou deel van 'n marginale groep, 'n subkultuur, 'n onsiende bestaan, 'n stereotiep. Van kleins af leer jy hoe dit is om anders te wees. Jy weet wat Van Wyk Louw bedoel het toe hy geskryf het van pyn wat oop en buite ...O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer!
2006-09-20"Aan wie is ons gedienstig as ons dink dat Engels die 'oplossing' is?" Joan Hambidge lees Hermann Giliomee en Lawrence Schlemmer se boek 'n Vaste plek vir Afrikaans, 2006.
Günter Grass se SS-onthulling
2006-09-05 Saterdagoggend, met die geur van die eerste môrekoffie dralend in my neus, bars die bom van Günter Grass se onthulling op die voorblad van die Frankfurter Allgemeine Zeitung (FAZ): Hy was as 17-jarige in 1944 vir enkele maande lid van ...Editing Leipoldt, an interesting and versatile person
2006-07-21 C Louis Leipoldt (1880–1947) is the well-known Afrikaans writer canonised in Afrikaans literature as a major poet (Viljoen 1996:1). His first piece that was published he wrote when he was eleven. He ...Stop press: Nog verdagtes aangekeer in Kerkorrel-dood
2005-09-12"Hy wou sy skuilnaam, Kerkorrel, weer verruil vir sy eie naam – hy het. Die sentiment in 'Kerkorrel' was te nou opgesluit met “verandering” en opstandigheid. Hy het gesoek na ’n herplasing binne sosiale verband."
Who killed Johannes Kerkorrel?
2005-09-06"’n Mens hoor oor Kerkorrel se moeilike verhouding met die media – oor die feit dat hy die chutzpah gehad het om resensente te bel en met hulle te redeneer oor hulle oordeel."
Who killed Johannes Kerkorrel?
2005-09-06"Die eerlikheid en dapperheid daarvan om die gevestigde waardes van jou mense uit te daag, word nie meer deur ’n nuwe generasie begryp wat nou in ’n normale samelewing kan woon nie."
Kerkorrel: vreemde vrug
2005-09-06Dit is roerend mooi om Kerkorrel te sien sing aan “Gee jou hart vir Hillbrow” en “Halala Afrika”. Om ’n jonger, sorgvrye Ralph te sien lag in sonlig, wyd-grinnikend ’n deur te sien toestoot.
Die lag van die lumpen-proletariaat as idioom van hibriditeit: hulde aan Adam Small
2000-06-01"Die lag is herinnerde idioom, uitdrukking van ’n versplintering en splyting met wortels diep in ’n ou klasse-verlede."
